Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9 – die produk van tweeterme

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2026-04-29

Is jy in graad 9 en het jy nodig om die produk van tweeterme te verstaan? Kyk na hierdie video van Lee-Ann Langeveld sodat sy dit vir jou kan verduidelik.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, die produkte van tweeterme, kortpad 1

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2026-04-29

As jy in graad 9 is en sukkel om die produkte van tweeterme te verstaan, verduidelik Lee-Ann Langeveld vir jou 'n kortpad om beter te begryp.

Natuurwetenskappe en Tegnologie: Graad 5-vraestel en memorandum, kwartaal 1 en 2

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-04-28

Is jy in graad 5 en hou jy van diere? Dan gaan dit vir jou groot pret wees om hierdie gratis oefenvraestel van Rouxlyn Botha uit te werk. Dit sal jou ook help om vir jou eksamen voor te berei.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, Wet 3

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2026-04-28

Is jy in graad 8? Kyk na Lee-Ann Langeveld se video om Wet 3 van die eksponentwette te verstaan. Kyk ook na haar vorige video oor Wet 1 en 2.

Wiskunde: Graad 1-vraestel en memorandum, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-04-24

As jou kind in graad 1 is, kan Tharina Joubert se gratis oefenvraestel haar help om die kolletjies te verbind – letterlik en figuurlik. Met behulp van hierdie oefenvraestel en memorandum sal sy Wiskunde hierdie kwartaal speel-speel onder die knie kry!

Die Cape Flats Book Festival se roadshow

Keith Oliver Lewis Boeke en skrywers 2026-04-21

"Hierie jaar issie fees verleng met ’n roadshow wat tussen Februarie en Maart meer as 20 primêre en sekondêre skole op die Kaapse Vlakte besoek het. Op 23 Maart 2026 is ek uitgenooi om deel te neem annie Cape Flats Book Festival Roadshow."

Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, Wet 1 & Wet 2

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2026-04-14

Is jy in graad 8? Kyk na Lee-Ann Langeveld se video om Wet 1 en Wet 2 van die eksponentwette te verstaan.

Persverklaring: “Gekarring aan geskiedenis ’n aanval op historiese waarheid,” sê die FAK

LitNet Skole 2026-04-10

Só sê Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, in ’n sterk bewoorde verklaring oor die voorgestelde wysigings aan die Geskiedeniskurrikulum wat deur Siviwe Gwarube, minister van onderwys, in die Staatskoerant gepubliseer is.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 8-eksponentwette, gemengde oefening

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2026-04-10

Die prentjie van die hofgebou wys vir jou hier is wette betrokke. Daar’s kwadrate, daar’s deelsomme wat verhef word tot die mag 3 ... wat gaan aan? As jy in graad 8 is, en jy wonder oor allerhande ingewikkelde Wiskundesomme en -konsepte vanjaar, gaan Lee-Ann Langeveld se video jou sommer baie help. Kyk hier!

KKNK 2026: Zonkie en die laaste boomhuis – ’n onderhoud

Naomi Meyer, Anel Wood KKNK 2026-03-27

"Kinderteater en storievertelling is nie net belangrik vir jong kinders nie, maar vir elke liewe mens ... Die krag van teater is eindeloos en vir almal van waarde."

Afrikaans Huistaal: Graad 1-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-03-26

As jou kind in graad 1 is, bied LitNet gratis hulp om hom vir sy toetse en eksamens te help voorberei. Hier is 'n gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum wat Tharina Joubert opgestel het. Laai dit af in PDF en lê die begrippe vas wat die kinders in die skool leer.

Afrikaans Huistaal: Graad 7-vraestelle en memoranda, eerste en tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-03-19

Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort ’n Afrikaans Huistaal-toets? Jy kan met Eugene van der Westhuizen se oefenvraestelle en memoranda daarvoor voorberei, en dis ook van toepassing op die tweede kwartaal se werk. Dit is gratis hier beskikbaar. Een van die stories handel oor ’n busrit in die nag; spring aan boord! 

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9-faktorisering, oefening 2

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2026-03-18

"So maklik soos om langs die see te gaan sit en vakansie te hou. Dis jou antwoord as jy in graad nege is en nog steeds vra: 'Hoe moeilik is faktorisering?' Kyk hierdie tweede video deur Lee-Ann Langeveld om hierdie konsep verder te verduidelik."

Wiskunde: Graad 1-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-03-17

Hier is ’n oefenvraestel vir die graad 1’s wat hierdie kwartaal vir die eerste keer Wiskunde in die skool begin doen het! Laai Tharina Joubert se gratis vraestel en memorandum hier af.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9-faktorisering, oefening 1

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2026-03-17

As jy in graad 9 is en sukkel om faktorisering te verstaan, sal Lee-Ann Langeveld se video jou help om beter te verstaan. Hier is die eerste video van twee video's oor hierdie onderwerp.

Afrikaans Huistaal: Graad 12-vraestel en memorandum, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-03-17

Is jy in matriek en bekommer jy jou oor die eindeksamen? LitNet kan help. Gebruik hierdie gratis vraestel en memorandum deur Cecilia Klopper om vir Afrikaans Huistaal in die eerste kwartaal voor te berei. Daar is ook baie ander vraestelle in LitNet se indeks van vraestelle.

Wiskunde: Graad 11-toets en memorandum, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-03-16

As jy in graad 11 is en nie weet hoe om die gelyke wortels uit te werk nie, kan hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld jou help. Met graad 11-Wiskunde, natuurlik! Klik hier om die vraestel en memorandum gratis in PDF af te laai.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 10-kwadratiese getalpatrone, kenmerke en vrae

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2026-03-11

Is jy in graad 10 en verstaan jy nie kwadratiese getalpatrone nie? Kyk hier: Lee-Ann Langeveld verduidelik alles vir jou in hierdie splinternuwe Wiskundevideo!

Afrikaans Huistaal: Graad 9-vraestelle en memoranda, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-03-09

As jy in graad 9 is, weet jy hoe belangrik jou selfoon vir jou is. LitNet het goeie nuus! Daar is oefenvoorbeelde wat oor selfone handel in hierdie gratis Afrikaans Huistaal-toetse en memoranda deur Eugene van der Westhuizen. Laai die toetse sommer nou af!

Persverklaring: Kunstekaap ’n plek vir almal – begin reeds vroeg

LitNet Skole 2026-03-04

Afrika word beskou as die vasteland met die jongste bevolking ter wêreld. In Suid-Afrika, met ongeveer 12 miljoen kinders van skoolgaande ouderdom, is die holistiese welstand van ons jeug noodsaaklik. Daarom bly Kunstekaap verbind tot die vorming van die toekomstige generasie deur die transformerende krag van teater en die uitvoerende kunste deur middel van ’n weldeurdagte opvoedkundige en jeugprogram.

Top