PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Gesogte ATKV-Woordveertjies vir presteerders se finaliste vir 2012 bekend

2012-08-06 Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 14 September aangebied word. Hier is die finaliste.

Die LAPA-leeskring-kuier

2012-08-03 Bespreek nou jou plek vir die LAPA leeskring seminaar op 21 Augustus. 

Nuut by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2012-08-03 Kyk bietjie na LAPA Uitgewers se nuwe boeke vir Augustus. 

Karos orie dyne in Potch bekendgestel

2012-07-31 Hans du Plessis, skrywer van verskeie gewilde Griekwapsalms, se jongste bundel, Karos orie dyne, word in middel Augustus by die Protea boekwinkel in Potchefstroom bekendgestel. 

Maanschijnbaai: Jo en Sue deur Chanette Paul

2012-07-26 "Die Maanschijnbaaiers sit behoorlik regop toe die Calitz-vroue die dorpie in oorlede Casper se pienk Cadillac binnevaar. As dit maar al was."

Tania Brink se jongste boek: Hou al die meisies regtig van Divan Louw?

2012-07-26 "Ek ken sy tipe: Sulke ouens dink gewoonlik hulle is die beste ding sedert die iPhone uitgevind is – en meeste van die tyd het hulle die IK en persoonlikheid van ’n brood."

35 Kruisiesteekpatrone in Augustus beskikbaar

2012-07-19 Met 35 Kruisiesteekpatrone, wat in Augustus by LAPA UItgewers beskikbaar sal wees, kan enigeen die kuns van hierdie tipe handwerk bemeester.

Skryf in vir Julie se Lekkerlit-boekkompetisie: Kristel Loots se Eendagmooi

LAPA Uitgewers 2012-07-12 Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.

Uitverkoping: LAPA Uitgewers – 50% af

2012-06-19 LAPA Uitgewers in Pretoria en Kaapstad bied ’n wonderlike uitverkoping aan! Sekere gemerkte titels word teen ’n afslag van 50% aangebied!

Eendagmooi deur Kristel Loots

LAPA Uitgewers 2012-06-19 Eendagmooi is Kristel op haar beste. Die humor is vars, skerpsinnig en hedendaags, die karakters deurleef en geskakeerd en die leser kan nie onbetrokke bly nie.”

Ek was hier deur Nanette van Rooyen

LAPA Uitgewers 2012-06-19

Frankie se gesin is anders. Behalwe dat haar pa soos Atilla die Hun lyk, met sy wilde hare en harige voorarms, kom hy van Vlaandere en hy praat nog steeds Nederlands – en soms ’n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter.

Seisoen van genade deur Alta Cloete

LAPA Uitgewers 2012-06-19 Karakters wat reeds hulle droefheid en woede verwerk het in die Geur-reeks keer in hierdie nuwe roman terug en loop ’n pad van genade saam met Karla en Chris.

Wat soek jy in ons sprokie? deur David Conway

LAPA Uitgewers 2012-06-19 Eendag lank gelede was daar ’n Groot, Nare Wolf. Hy was al te oud om te raas en te blaas en die Drie Varkies se huis om te blaas.

Die LAPA-Hoofkarakter-Soektog

LAPA Uitgewers 2012-06-15 Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek.

In dié rymteskip van René so baie: ’n resensie van in die niks al om van René Bohnen

Susan Smith 2012-06-14 <i>In die niks al om</i> van René Bohnen is alles wat ’n tweede bundel behoort te wees. Dié rymteskip vaar goed.

Foto's: Leon van Nierop se nuwe boek Insomnia word bekendgestel

Margarethie Bredenkamp 2012-06-14

Insomnia se nuwe boek, Insomnia (Lapa) is onlangs by Graffiti-boeke in Lynnwood, Pretoria bekend gestel. Margarethie Bredenkamp het die geleentheid bygewoon en ’n paar foto’s geneem.

Nêrens tuis nie, sê sy? Maar daar's báie plek vir haar op my boekrak

Deborah Steinmair, Naomi Meyer 2012-06-13 Naomi Meyer gesels met Deborah Steinmair oor al haar babas: die tamagotchi wat SêNet vir haar was, haar vlees-en-bloed-kinders, Maud en die poppe van die poppekas.

LitNet Akademies-resensie-essay: Skobbejakke, Scrabble en ’n skottel vol soesji

Thys Human 2012-06-01 Thys Human stem saam met Rapport-resensent Marius Visser dat Deborah Steinmair se Poppekas genotvol en boeiend is. Maar op een punt verskil hy heeltemal van Visser.  Lees die resensie-essay om uit te vind waaroor die twee resensente nie kan saamstem nie.

Insomnia deur Leon van Nierop

LAPA Uitgewers 2012-05-22 Insomnia is ’n nuwe roman deur Leon van Nierop en is ’n verwerkte weergawe van die gewilde vervolgverhaal in Vrouekeur.

Karos orie dyne deur Hans du Plessis

LAPA Uitgewers 2012-05-22 Karos orie dyne is ’n splinternuwe bundel met Griekwapsalms deur Hans du Plessis. Dit is weereens oorspronklike gedigte in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes en bevat die res van die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes, soos van die gelykenisse.
Top