PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Die gevoelswêreld van die jong skrywer – 'n soektog

Leti Kleyn, Naomi Meyer, Riana Scheepers 2013-03-12 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie met jeugherinneringe saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Hulle het hul geheueflitse aan Naomi Meyer vertoon.

LAPA neem die voortou met Afrikaanse storie-app vir iPad

2013-02-28 LAPA het die eerste oorspronklike Afrikaanse storie-app vir Apple se iPad bekendgestel.

Wil jy iets vir Leon van Nierop vra? Jy kan 'n prys wen!

2013-02-26 Vra 'n vraag vir Leon van Nierop oor sy boek Snydokter en jy kan 'n prys wen!

'n Oproep vir jeugherinneringe

2013-02-21 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Gepubliseerde skrywers word genooi om jeugherinneringe binne die bestek van 2500–3000 woorde op te skryf en met ’n foto uit hulle kinderjare toe te lig.

50% Afslag op LAPA se Lekkerlit-boeke

LAPA Uitgewers 2013-02-08 Al knor die ekonomie kan gewilde leesstof steeds bekostigbaar wees!

UKZN Kinderboekfees, 27–28 FEBRUARIE 2013

2013-02-07 "Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."

2013 Feesprogram: LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-01-22 Kyk na al die boekkuiers en gesprekke wat LAPA Uitgewers by die US Woordfees aanbied.

Dis donker maar ook plesierig In die land verby donker

François Bloemhof, Naomi Meyer 2013-01-22 Francois Bloemhof, bekend vir sy rillers en grillers en skrywer van In die land verby donker, vertel vir Naomi Meyer hoe om kinders te laat skrik. 

LAPA Lekkerlit 2012

LAPA Uitgewers 2013-01-18 "Elke maand het LAPA ’n Lekkerlit-boek gekies. Die mengsel van boeke het spanning, romanse en avontuur ingesluit. Lesers moes op LAPA se Facebook-blad ’n kompetisievraag beantwoord."

Nemesis deur Riana Mouton

LAPA Uitgewers 2013-01-15 Ben Hugo van die Suid-Afrikaanse Polisie weet hy het met ’n reeksmoordenaar te doen. Of is dit ’n vigilante groep wat pedofiele straf? Onverwags kom pedofilie te na aan Hugo se private lewe.

LAPA Lekkerlit 2012: En die wenner is...

LAPA Uitgewers 2013-01-15 LAPA kondig hulle Lekkerlit-boek vir 2012 aan.

Monique Bisschoff is die hoofkarakter van 'n LAPA-boek

Monique Bisschoff, Naomi Meyer 2013-01-09 Werklikheid en fiksie het ontmoet met die soektog na 'n hoofkarakter in LAPA se kompetisie van 2012. Ontmoet die ware hoofkarakter van hierdie storie.

Du Plessis se Griekwapsalms vol warmte en deernis

Nini Bennett-Moll 2012-12-12 "Du Plessie se jongste, Karos orie dyne, is ’n splinternuwe bundel met Griekwapsalms: gedigte wat letterlik sing in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes."

Ry saam op die Trein na Kalkbaai

LAPA Uitgewers 2012-12-05 "Die lug is blou en die son skyn helder,” sê Ouma. “’n Heerlike dag vir die strand.”

Kies jou gunsteling Lekkerlit-boek en wen R10 000

LAPA Uitgewers 2012-12-05 Tien maande en tien boeke later is dit tyd om vir jou gunsteling LAPA Lekkerlit-boek te stem. Jou stem kan jou R10 000 in die sak bring!

Nuut by LAPA Uitgewers

2012-11-21 Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat vanaf LAPA Uitgewers beskikbaar is.

Mens of monster: Breakfast behind bars

Samantha Buitendach, Naomi Meyer 2012-11-13 Daar vind op Vrydag 16 November ’n unieke boekbekendstelling plaas soos wat min nog beleef het – in die Lospergevangenis in Brits.

Trein na Kalkbaai

Graham Isaacs, Naomi Meyer 2012-11-09 "Ek verlang altyd hierdie tyd van die jaar na Kaapstad." Graham Isaacs gesels oor sy kinderboek wat grootmense en kinders lus laat voel vir 'n seevakansie.

Ware misdaad

LAPA Uitgewers 2012-11-08 Kom vanaand om half sewe na Eldoraigne Village Mall se Fabulate koffiewinkel - en ontmoet die skrywer van Mens of monster.

In die land van Kammalielie

Anna Davel, Naomi Meyer 2012-11-06 "Ek bôgom byvoorbeeld soos ‘n histeriese apie op een van die liedjies wat gaan oor ‘n besoek aan die dieretuin. Die klankingenieur het ‘n paar keer bekommerd in my rigting gekyk terwyl ek so gebôgom het!" Anna Davel vertel van haar toonsettings van Jaco Jacobs se gedigte.
Top