PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Tolbos – historiese roman met 'n gelukkige einde

Carla van der Spuy, Irma Joubert 2014-02-27 Die gewilde skrywer Irma Joubert gesels met Carla van der Spuy oor haar jongste boek, Tolbos.

Spoorvat – ’n resensie deur Naòmi Morgan

Naòmi Morgan 2014-02-07 "Die verlede is nie net ver nie, maar ook stil."

Toegepaste seerowers: LAPA Uitgewers se nuwe interaktiewe storie-app

LAPA Uitgewers 2014-02-07 Almal weet daar is net mooi niks waarvoor seerowers bang is nie. Maar toe iets op die dek van haar pa se skip erger as die asem van ’n hamerkophaai begin ruik, vermoed Sanmarie daar is dalk één ding wat haar seerower-pa en sy dapper bemanning hoendervleis gee ...

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Februarie

LAPA Uitgewers 2014-02-05 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke vandeesmaand.

Chanette Paul wen nog ’n keer die Lekkerlitprys

2014-01-22 Chanette Paul se roman, Siende blind,is aangewys as die wenner in die 2013-kompetisie ná al die lesers se stemme getel is.

Tolbos deur Irma Joubert – 'n soeke na tuiskoms?

Leswin Laubscher 2014-01-14 "Voëlvry as rebellie, as opstand teen die omies en ’n ouer Afrikaner-identiteit is al in vele skrywes behandel. En tog, die roman bied ’n unieke geleentheid om hierdie dinamiek op ’n individuele en persoonlike vlak te ondersoek."

LitNet-boekresensies 2013 LitNet Book Reviews

2013-12-17 Lees al die resensies wat in 2013 op LitNet verskyn het.

Tolbos deur Irma Joubert: Foto's van Kaapse bekendstellings

Izak de Vries 2013-12-11 Tolbos, die derde roman in Irma Joubert se Tussen stasies-trilogie, is onlangs in die Kaap aan haar lesers bekendgestel. Izak de Vries deel sy foto's van verskeie geleenthede met LitNet.

Briewe uit die Tankwa: Foto's van Kaapstad se boekbendstelling

Izak de Vries 2013-12-02 Adriaan Oosthuizen en Leti Kleyn se boek Briewe uit die Tankwa is Woensdag 27 November 2013 bekendgestel by Bibliophilia in Woodstock.

Wen Irma Joubert se Tolbos en Deon Meyer se Kobra saam met CNA en LitNet!

2013-11-27 Die wenners van hierdie kompetisie is pas aangekondig. Twee gelukkige lesers ontvang elk dié twee boeke met komplimente van CNA. En die gelukkige wenners is ...

Vallei van melk en heuning: Foto's van boekbekendstelling

Izak de Vries 2013-11-27 Riana Scheepers se pragtige boek Vallei van melk en heuning is op 23 November tydens twee geleenthede op die plaas De Compagnie geloods. Izak de Vries het foto's gaan neem wat mens se mond laat water.

Onderhoud met Jaco Jacobs

Zoe Salzwedel, Jaco Jacobs 2013-11-25 Hoe kry Jaco Jacobs dit reg om ? topverkoper-skrywer van jeug- en kinderboeke te wees? Zoë Salzwedel het hom uitgevra.

Kompetisie: 'n Brief aan jou verlore liefde – wenner aangekondig!

2013-11-20 Kyk wie se brief aan haar verlore liefde het ons hartsnare die meeste geroer. Hier is die wenner van die lekker Sophia Kapp-boekie van LAPA Uitgewers.

Tienerleser gesels met Gerook-skrywer

Zoe Salzwedel 2013-11-20 "Al die karakters is geskoei op mense wie al my paadjie gekruis het: die goeies én die slegtes."

Nuwe kinderboeke by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-11-14 Lees nog oor hierdie splinternuwe kinderboeke by LAPA Uitgewers: Meneer Monster, Onverklaarbaar, Ek + jy en Ons kan!.

Briewe uit die Tankwa deur Leti Kleyn en Dawid Slinger

2013-11-12 Briewe uit die Tankwa is ‘n sieraad én ‘n lekkerleesboek. Dit bevat ook ‘n gids vir diegene wat meer oor die Tankwa-Karoo wil lees, gaan kyk en oorbly.”

Spoorvat-boekbekendstelling by Protea Boekwinkel, Pretoria

LAPA Uitgewers 2013-11-06 LAPA Uitgewers nooi jou na die boekbekendstelling van Spoorvat – jeugherinneringe van Afrikaanse skrywers, saamgestel deur Riana Scheepers en Leti Kleyn. Die bekendstelling vind plaas op Saterdag 16 November 2013 om 10:30 vir 11:00 by Protea Boekwinkel, Hatfield.

Tolbos deur Irma Joubert: Inligting en boektoer

LAPA Uitgewers 2013-10-30 Kom ontmoet vir Irma Joubert. Sy toer deur vyf provinsies met Tolbos.

"Geen truuks, net treats!"

Louwrens Potgieter, Izak de Vries 2013-10-29 Izak de Vries praat met Louwrens Potgieter oor CNA se promosie met die interessante naam “Geen truuks, net treats!”. Gedurende hierdie tydperk kry klante 20%-korting indien hulle drie of meer Afrikaanse boeke koop.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Oktober

LAPA Uitgewers 2013-10-23 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.
Top