PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
kykNET Silwerskermfees 2014: Suurlemoen!
2014-08-26 "Partykeer moet ’n mens bereid wees om jou kinders by iemand anders te los en te kyk hoe goed hulle sonder jou regkom."Afrikaanse jeugboek ’n finalis in internasionale kompetisie
2014-08-25 Jaco Jacobs se jeugboek Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word (LAPA Uitgewers) ding tans teen ’n indrukwekkende lys internasionale skrywers in verskeie tale mee om die nuut gestigte Found In Translation-toekenning.Nuwe boeke by LAPA: Augustus 2014
2014-08-21 LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Augustus.Biebouw-resensie: Donker spoor deur Martin Steyn
2014-08-07"Steyn se geslypte styl – realisties maar nie kil of afsydig nie – asook sy oog vir besonderhede, sy ystergreep op die klein sowel as groot oomblikke van die vertelkuns, is verblydend. Hier voer 'showing' oor 'telling' die botoon."

