PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Biebouw-resensie: Donker spoor deur Martin Steyn

Jonathan Amid Academic research 2014-08-07

"Steyn se geslypte styl – realisties maar nie kil of afsydig nie – asook sy oog vir besonderhede, sy ystergreep op die klein sowel as groot oomblikke van die vertelkuns, is verblydend. Hier voer 'showing' oor 'telling' die botoon."

ATKV-Kinderboektoekennings 2014

2014-08-06 Hier is die wenners van die ATKV-Kinderboektoekennings 2014.

Biebouw-resensie: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Dewald Koen 2014-07-30 Lees Dewald Koen se resensie van hierdie boek. Die illustrasie hierby is deur Fanie Viljoen.

Biebouw-resensie: Waar boosheid broei deur Peet Venter

Jonathan Amid 2014-07-23 "Boosheid steeds broeiend," meen Jonathan Amid in sy resensie van dié boek.

Die amptelike lokprent van Suurlemoen!

LAPA Uitgewers 2014-07-15  Kyk na die lokprent van die film Suurlemoen! 'n Afrikaanse film geïnspireer deur Jaco Jacobs se gelyknamige jeugboek, uitgegee deur LAPA-Uitgewers.

Nuwe boeke by LAPA: Julie 2014

LAPA Uitgewers 2014-07-08 Kyk watter boeke verskyn gedurende Julie 2014 by LAPA Uitgewers.

Biebouw-resensie: Blou trane deur Daniella Day

Eldridge Jason 2014-07-07 "Niks bring groter hartseer as ’n flenter lewe, verkwis deur drugs nie." Eldridge Jason resenseer 'n boek omtrent die stryd teen dwelms.

Onderhoud: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Fanie Viljoen, Naomi Meyer 2014-07-02 Hy loop rond in ons skole en ons samelewing: 'n jongman met 'n geweer om ons almal uit te wis. Fanie Viljoen vertel vir Naomi Meyer hoe dit is om in daardie jongman se vel rond te loop, die hoofkarakter van sy Pleisters vir die dooies.

Die 13de kaart deur Madelein Rust

Madri Victor 2014-07-01 "Die tarotmoordenaar. Dit is wat die koerante hom noem: ’n reeksmoordenaar in Bloemfontein wat by elke slagoffer ’n afbeelding van ’n tarotkaart sit." Lees Madri Victor se resensie.

Lokprent: Pleisters vir die dooies

LAPA Uitgewers 2014-06-25 Fanie Viljoen se jongste boek, Pleisters vir die dooies, verskyn eersdaags by LAPA.

Fotoblad: Suid-Afrikaanse Boekebeurs 2014

Naomi Bruwer 2014-06-19 Die Suid-Afrikaanse Boekebeurs het die afgelope naweek in Kaapstad plaasgevind. 

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers: Junie 2014

LAPA Uitgewers 2014-06-13 Misdaadfiksie, romanses en handwerkboeke. LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Junie.

LAPA by die Suid-Afrikaanse Boekebeurs 2014

LAPA Uitgewers 2014-06-10 LAPA het ’n stalletjie by die Suid-Afrikaanse Boekebeurs wat van 13 tot 15 Junie in Kaapstad gehou word. Kom besoek ons gerus daar, en kom luister na ons skrywers wanneer hulle optree.

Wilhelmina Radebe kom tuis deur Marinda van Zyl

Riette Rust 2014-06-10 Lees Riette Rust se resensie van die verhaal van die dogter van Paul Kruger se agterryer.

Romanza is nege jaar oud

2014-06-04 Romanza, LAPA se druknaam vir romanses, is vandag, 4 Junie 2014, nege jaar oud. Om dit te vier, gee LAPA nege geskenkpakke weg.

Glaskas maak musiekvideo vir nuwe jeugboek

2014-05-28 Lees nog oor Fanie Viljoen se Nova: Eindspel en kyk na die video op YouTube!

Liefde in die Ou Kaap deur Sarah du Pisanie

Maryke Roberts 2014-05-28 Oor tye wat verby is en die liefde wat stormenderhand verower. Lees Maryke Roberts se indrukke van dié boek.

Woord & Wingerd: Niël Stemmet se after blad

2014-05-27 Bespreek vir die bekendstelling van Niël Stemmet se agter+blad op 12 Junie 2014.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers: Mei 2014

LAPA Uitgewers 2014-05-12 Misdaadfiksie, romanses, kinder- en handwerkboeke. LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Mei.
Top