PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Ou bloed is uiters boeiend en suksesvol

Madri Victor 2013-09-17 "Ou bloed is ’n uiters boeiende en vermaaklike misdaadroman. Die sensitiewe tema mag jou met ’n naar kol op die maag laat, maar die verligting (en ontvlugting) lê daarin dat geregtigheid in dié fiktiewe wêreld seëvier."

ATKV-Woordveertjies 2013

Izak de Vries 2013-09-16 Die ontvangers van 2013 se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 13 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Izak de Vries het foto's geneem.

Die ander vrou by SASNEV

Izak de Vries 2013-09-10 Op Woensdag 4 September het Kristel Loots en ST Potgieter, ’n kliniese sielkundige, ’n baie interessante gesprek gehad oor 'die ander vrou' – die onderwerp van Kristel se jongste roman.

LAPA by die Tulbagh Lentefees

Izak de Vries 2013-09-10 LAPA se skrywers het by drie geleenthede opgetree by Tulbagh Lentekunsfees op Saterdag 7 September 2013. Izak de Vries het foto's geneem.

LAPA Uitgewers hou partytjie in Kaapstad

Izak de Vries 2013-09-03 LAPA Uitgewers het op 30 Augustus 'n partytjie gehou waar Japie Gouws LAPA se visie aan LAPA se skrywers, die media, handelaars en medewerkers oorgedra het. Die funksie het in die Kunstekaap Skouburg plaasgevind. Izak de Vries het foto's geneem by die geleentheid.

"Vrees het nie 'n kleur nie": Sophia Kapp se toespraak op die Kaapse Vlakte

Sophia Kapp 2013-09-03 Die skrywer Sophia Kapp het op 29 Augustus 2013 in Valhalla Park, ’n arm gemeenskap op die Kaapse Vlakte, ’n pleidooi gelewer vir vroue om hul regte op te eis. Sy deel haar toespraak by die geleentheid met LitNet se lesers. 

Boekbekendstellings by die Tulbagh Lentefees

LAPA Uitgewers 2013-09-02 LAPA Uitgewers en die Tulbagh Lentefees nooi jou na drie boekbekendstellings op 7 September 2013.

Sophia Kapp daag vroue uit om hul regte op te eis

Izak de Vries 2013-08-29 Die skrywer Sophia Kapp het op 29 Augustus 2013 in Valhalla Park, ’n arm gemeenskap op die Kaapse Vlakte, ’n pleidooi gelewer vir vroue om hul regte op te eis. Sy het statistiek van die Wêreldgesondheidsorganisasie aangehaal wat getoon het dat een uit elke twee vroue in Suid-Afrika aangerand of seksueel misbruik sal word gedurende haar leeftyd.

Die ATKV en LAPA Uitgewers: Japie Gouws lewer verslag

Japie Gouws 2013-08-28 "Die taalfokus van die ATKV is daarop gemik dat die ATKV ’n prominente rol speel in die behoud en uitbou van Afrikaans. Die ATKV se tale-afdeling is daarvoor verantwoordelik, maar ook LAPA Uitgewers."

Peet Venter oor Ou Bloed, boosheid en oorbodige woorde

Peet Venter, Carla van der Spuy 2013-08-27 "Is hy soos sy pa, maar net op ’n bloedige manier? Is gewelddadigheid deel van sy psige? Is daar ’n diep, donker plek in hom waar boosheid broei?"

Foto's: LAPA-Uitgewers kuier in Aucklandpark

Naomi Bruwer 2013-08-27 LAPA-Uitgewers het Dinsdag 27 Augustus 'n kuiergeleentheid aangebied by The View Boutique Hotel in Aucklandpark. Kyk na die kiekies.

Laslap en Kwilt: ’n Resensie

Lani Bredenkamp 2013-08-23 "Die ryklike en oorvloedige gebruik van feitlik alle soorte materiale wat in die erfeniskwilte gebruik was, behoort ook as inspirasie te dien om nuwerwetse kwilte te maak. Mens is geneig om stiksienig te wees en jouself te beperk tot sekere soorte materiale, terwyl daar vroeër in een kwilt die gebruik van katoen, sis en selfs flennie waargeneem is."

Advertensiekopie: Ou bloed is die Lekkerlitboek vir Augustus

Izak de Vries 2013-08-20 "Grobler het raakgelees dat Venter se skurk inherent soek na geregtigheid. Die moordenaar pleeg nie moord gewoon omdat hy lus is nie; hy verwyder pedofiele uit die samelewing omdat die staat, weens allerlei (goeie en slegte) redes nie hierdie ouens se tjank kon aftrap nie."

Uitnodiging na boekpraatjie by SASNEV, Pinelands

LAPA Uitgewers 2013-08-20 Hiermee 'n uitnodiging na 'n praatjie deur Sophia Kapp: Dinsdag 27 Augustus 2013.

Veronica – die kleur van liefde

Alita Steenkamp, Naomi Meyer 2013-08-06 Maar die verhaal, gebaseer op die werklikheid, handel oor baie meer as net Veronica se oorsprong en kinderjare. Dis 'n storie oor 'n vrou se hartseer en haar uitstyg bo haar omstandighede. Naomi Meyer het met Alita Steenkamp, die skrywer van die ware verhaal van Veronica van Vollenhoven, gesels.

Kalfiefees 2013: LAPA-boekbekendstellings

2013-07-25 Kom luister na twee spesiale boekbesprekings: Die Vloek deur waarnemende regter, dr. Johan Kruger, sal bespreek word sowel as die nuwe boek van Chanette Paul, Siende Blind.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-07-17 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

Die drie varkies ... soos jou kind dit nog nooit gelees het nie

Marike Byleveld, Naomi Meyer 2013-07-09 "LAPA Uitgewers het baanbrekerswerk gedoen met toepassings (“toeps”) wat kinders kan gebruik om hul gunstelingstories te ontdek. Die Drie Varkies is heel eerste op die mark."

My hel in Dubai (en oor ander skrywers se stories)

Ilse Salzwedel, Naomi Meyer 2013-06-28 "Ek hoop die boek laat mense besef dat dit baie belangrik is om die moets en moenies van ander kulture te leer voordat hulle vreemde bestemmings stormloop."

Kinderboekskryfskool – kom leer saam by die kenners!

2013-06-25 ATKV-Projekte bied vanaf Woensdag, 26 Junie tot Vrydag, 28 Junie 2013 ’n Kinderboekskryfskool in Muldersdrift aan.  
Top