PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Uitverkoping: LAPA Uitgewers – 50% af
2012-06-19 LAPA Uitgewers in Pretoria en Kaapstad bied ’n wonderlike uitverkoping aan! Sekere gemerkte titels word teen ’n afslag van 50% aangebied!Eendagmooi deur Kristel Loots
2012-06-19 “Eendagmooi is Kristel op haar beste. Die humor is vars, skerpsinnig en hedendaags, die karakters deurleef en geskakeerd en die leser kan nie onbetrokke bly nie.”Ek was hier deur Nanette van Rooyen
2012-06-19Frankie se gesin is anders. Behalwe dat haar pa soos Atilla die Hun lyk, met sy wilde hare en harige voorarms, kom hy van Vlaandere en hy praat nog steeds Nederlands – en soms ’n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter.
Seisoen van genade deur Alta Cloete
2012-06-19 Karakters wat reeds hulle droefheid en woede verwerk het in die Geur-reeks keer in hierdie nuwe roman terug en loop ’n pad van genade saam met Karla en Chris.Wat soek jy in ons sprokie? deur David Conway
2012-06-19 Eendag lank gelede was daar ’n Groot, Nare Wolf. Hy was al te oud om te raas en te blaas en die Drie Varkies se huis om te blaas.Die LAPA-Hoofkarakter-Soektog
2012-06-15 Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek.In dié rymteskip van René so baie: ’n resensie van in die niks al om van René Bohnen
2012-06-14 <i>In die niks al om</i> van René Bohnen is alles wat ’n tweede bundel behoort te wees. Dié rymteskip vaar goed.Foto's: Leon van Nierop se nuwe boek Insomnia word bekendgestel
2012-06-14Insomnia se nuwe boek, Insomnia (Lapa) is onlangs by Graffiti-boeke in Lynnwood, Pretoria bekend gestel. Margarethie Bredenkamp het die geleentheid bygewoon en ’n paar foto’s geneem.

