PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Heiliger deur Dibi Breytenbach: ’n resensie
2017-09-07"Heiliger kan – as jy geduldig deur die dryfsand gestoei het! – goed vergelyk met Dibi Breytenbach se debuut, Saliger, en sy opvolg, Vrediger. Sy het reeds 'n groot aanhang verwerf en lewer 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse spanningslektuur."
Paaiboelie deur Chanette Paul: ’n resensie
2017-08-31"Paul slaag skynbaar moeiteloos daarin om ’n oortuigende stem aan elke karakter te gee, twee verhaallyne deeglik te verweef sodat ’n mens male sonder tal kopkrap, en ’n ontknoping neer te pen wat jou mond behoorlik sal laat oophang."
LAPA Jeugromankompetisie 2017
2017-08-23Skryf nou in vir die LAPA Jeugromankompetisie 2017! Prysgeld ter waarde van R50 000 is op die spel. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September 2017.
Dark traces deur Martin Steyn: ’n resensie
2017-08-14"Dark traces stel nie teleur as spanningsroman nie en met Steyn se vertaling (hy het dit self gedoen) is daar min fout te vind."
Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag 2017
2017-08-1414 Augustus is Koop-’n-Afrikaanse-boek-dag! Hier is nog inligting oor winskopies en deelnemende boekwinkels waar jy vandag Afrikaanse boeke teen afslagpryse kan koop.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Paaiboelie deur Chanette Paul
2017-08-10LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Paaiboelie deur Chanette Paul, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Heiliger deur Dibi Breytenbach
2017-07-20LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Heiliger deur Dibi Breytenbach, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Offerande deur Chanette Paul: ’n lesersindruk
2017-07-19"Offerande noop die leser op die donker vasteland om introspeksie te hou oor sy of haar Afrikaanskap."
Die mense langsaan deur Elsa Hamersma: ’n resensie
2017-07-12"Die boek is relevant en wys dat Afrikaanse skrywers ’n boek in die konteks van die Suid-Afrikaanse samelewing kan plaas sonder om enigsins die leesgenot in te boet of prekerig voor te kom."
Die wenners is aangekondig
2017-07-07Dit is skoolvakansie en LAPA Uitgewers wil almal aanmoedig om ’n boek te lees. Daarom gee ons in samewerking met LitNet agt lekkerleesboeke weg.
Superma (en ander mites), ’n onderhoud
2017-07-06“Jy moet doen waarmee jy gemaklik is en wat vir jou werk, en alhoewel mens luister na raad, het jy die reg om kinders (as jy hulle wil hê) op jou eie manier, met lekkerkry, klaar en groot te kry.”
Offerlam deur Chanette Paul: ’n lesersindruk
2017-07-05"In Offerlam wiggel Chanette Paul ’n klomp balle in die lug soos ’n bedrewe jongleerder. Dit sit nie in elke skrywer se pen om ’n ingewikkelde verhaal wat oor drie generasies strek en vanuit vier uiteenlopende perspektiewe vertel word, so behendig te verwoord nie."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Moordhuis deur Madelein Rust
2017-06-28LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees ’n gedeelte uit Moordhuis deur Madelein Rust, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie
2017-06-28"Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan." Hier is nog inligting.
Nuut by LAPA in Junie
2017-06-28Bunny Chow, romerige marog, smoorsnoek, soetsuurlewer, vetkoek, isidudu, mashonza (mopaniewurms), wildspastei en botterhoender; gooi hierby ’n uitstekende riller en lekker liefde, dan weet jy hoe om die winter warm te maak!
Word ’n boekfluisteraar
2017-06-20"My terugvoering aan die skool was dat ek besef het dat al die bibliotekarisse wat as sprekers opgetree het, die woorde 'veilige hawe' gebruik het!"
Die mense langsaan deur Elsa Hamersma: ’n onderhoud
2017-06-07"Aanvanklik begin ek met ’n idee. Dis die vonk. Daarna word dit hoofsaaklik gedryf deur die karakters en daarom is dit vir my nogal nutteloos om te veel beplanning te doen."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die mense langsaan deur Elsa Hamersma
2017-05-31LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke. Lees die eerste hoofstuk van Die mense langsaan deur Elsa Hamersma, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Dis jou koesister en my koeksister
2017-05-31Internasionale Museumdag: "Die doel daarvan is om mense bewus te maak van die belangrike rol wat museums in die samelewing speel. Vanjaar se tema is ‘Museums en omstrede geskiedenisse: sê die onsêbare in museums.’"

