PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Seeing myself in places other than the mirror

Veronique Jephtas, Bianca Flanders Books and writers 2023-07-05

"Representation for me means seeing myself in places other than the mirror. It’s seeing people that look like me on the page, on the screen, hearing them on the radio."

Jeugfantasie: ’n resensie van ’n Beeldskone nagmerrie deur Sunel Combrinck

Jennifer Pape Resensies 2023-07-04

"My eerste indruk van die boek is dat dit vir 10- tot 13-jarige lesers is, maar kom gou agter dat die storie dalk gerig is op ouer kinders, al is die skryfstyl vir ’n jonger gehoor."

Truth to power: ’n onderhoud met die uitgewer Marida Fitzpatrick

Naomi Meyer, Marida Fitzpatrick Onderhoude 2023-05-18

"Ons moet weet in hoeveel moeilikheid ons is. Ons kan nie meer bekostig om anderpad te kyk nie, om eerder nie te weet nie."

Moet kinders hulself en hul omgewings in kinderboeke herken?

Naomi Meyer, Anzil Kulsen Onderhoude 2023-05-15

"Ons skryf nie stories om iemand wat in ’n veilige borreltjie woon, skuldig te laat voel of te ontnugter nie; elke verhaal moet vertel word."

Press Release: Truth to power; PRH will take legal action against illegal distribution

LitNet Books and writers 2023-05-15

The distribution of pirated copies infringes our copyright as well as that of the author, and it is unlawful in terms of the Copyright Act of 1976.

Press release: Truth to power – my three years inside Eskom by André de Ruyter

LitNet Books and writers 2023-05-15

De Ruyter takes the reader inside the boardrooms and government meetings where South Africa’s future is shaped, with ministers often pulling in conflicting directions. He explains how renewable energy is the cheapest and quickest solution to our power crisis, in spite of fierce opposition from vested coal interests.

Press release: K Sello Duiker’s well-known The hidden star is available in isiXhosa

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2023-05-10

For the first time K Sello Duiker’s well-known The hidden star is available in isiXhosa. Inkwenkwezi efihlakeleyo was translated by Xolisa Guzula and published by Penguin Random House South Africa.

’n Ahistoriese soeke na engele

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2023-05-09

"Engele is ouer as die Christendom. Lank voordat teoloë die triniteitsleer gekonsepsualiseer het, was stories oor engele al in die omloop."

Pasverskyn: Die ontwaking van winter: ’n beeldskone nagmerrie deur Sunel Combrinck

LitNet Boeke en skrywers 2023-05-04

Die storie voor die storie. Voor die ontstaan van Tír na hÓige, die fae-ryk, was die fae as slawe en gevangenes van die mense aangehou.

Die kapokdokter deur François Loots: ’n resensie

Theodore Rossouw Resensies 2023-05-02

"Barry sou homself nie trans kon genoem het nie, want hy had nie daardie keuse, of selfs woordeskat nie. Ons kan egter deur hierdie lens na hom terugkyk en sê trans mense word aanhoudend verwond met dit wat die cis mensdom wil hê hulle moet wees."

Ghost limb deur Almini van der Merwe, ’n resensie

Susan Booyens Resensies 2023-03-23

"Sy besin as volwassene oor die impak wat hul huiswerker, Johanna, kleintyd op hulle as gesin gehad het en hoe sy steeds aan die periferie van haar bewussyn bly, ten spyte van volgehoue pogings deur die res van die familie om haar te vergeet."

Pasverskyn: Daar’s ’n towerponie in my bed deur Martelize Faber

LitNet Boeke en skrywers 2023-03-15

Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander ...

Die gawe van groen deur Elmarié Dercksen: foto’s van Bloubergstrand-bekendstelling

Naomi Meyer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2023-03-09

Die gawe van groen deur Elmarié Dercksen is op 8 Maart 2023 in Bloubergstrand bekendgestel. Dercksen het met Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder van LitNet, oor Elmarié se boek gesels. Hier is ’n paar foto’s van die geleentheid. 

In gesprek met Marida Fitzpatrick, fiksie-uitgewer by Penguin Random House

Izak de Vries, Marida Fitzpatrick Boeke en skrywers 2023-03-08

"Ek wil hierdie drukname verder vestig en uitbou sodat alle Afrikaanse skrywers en lesers weet hulle het ’n natuurlike tuiste by die Lapa-Pikkewyne."

Kompetisie: Jy kan ’n stomende Romanza wen

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2023-03-06

Penguin Random House en Romanza gee ’n kopie van Die kontrak deur Erla-Mari Diedericks weg.

Eerste slukkie: Die kontrak deur Erla-Mari Diedericks

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2023-03-06

"Die man is mooier as die sonsondergang. Nee. Hy is mooier as die sonsondergang, die jacuzzi én die bloue see."

In gesprek met David Ralph Viviers, skrywer van Mirage

Emma Kotze, David Ralph Viviers Skrywersonderhoude 2023-02-20

"Ek was definitief daarop gerig om ’n boek te skryf wat Suid-Afrikaans was, wat hier gewortel is. In ’n baie spesifieke landskap. Die gebruik van Afrikaanse frases, in beide spraak en vertelling, het byna voor die hand liggend gevoel."

Maryke Roberts en Bettina Wyngaard in gesprek oor Lokval

Maryke Roberts, Bettina Wyngaard Skrywersonderhoude 2023-02-16

"Opbouende kritiek is iets waaruit mens altyd kan leer. Daar is byvoorbeeld een keurverslag wat ’n aantal probleme in ’n vorige manuskrip uitwys. Daai kritiek was soos ’n meesterklas in skryfkuns, en ek bewaar dit soos goud."

Die gawe van groen: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen

Naomi Meyer, Elmarié Dercksen Skrywersonderhoude 2023-02-14

"Dit was altyd die gawe van groen; dit was van die begin af die konsep."

Persverklaring: Jou volgende avontuur wag

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2023-02-10

Met watter boek gaan jy mee huis toe?

Top