PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Kisduiweltjies en reeksmoordenaars: Into the fire deur Gregg Hurwitz, ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2023-01-06

"Ek hou daarvan dat die skurke in elke nuwe Orphan X-boek opgegradeer word na iemand erger. Dalk ontmoet die Nowhere Man eendag sy gelyke."

Pasverskyn: Druk speel: ’n Filmstudiegids vir die klaskamer deur Leon van Nierop

LitNet Boeke en skrywers 2022-12-14

Druk speel is spesiaal geskryf om onderwysers te help om die hoe en wat van filmanalise beter te kan verstaan.

Die drie lewens van Hannli Human deur Connie Luyt, ’n resensie

Malene Breytenbach Resensies 2022-12-13

"Connie Luyt skryf roerende verhale wat in Afrika afspeel. Sy het ’n besondere affiniteit vir Kenia en sy skryf oor daardie land en sy geskiedenis soos ’n Suid-Afrikaanse Elspeth Huxley of Karen Blixen."

Meer "killer" as die eerste, ’n resensie van Onke Mazibuko se The second verse

Susan Booyens Resensies 2022-12-06

"Die grootword-manword-mondigword-verhaal is al op vele maniere in ons letterkunde verken, en dié roman is ’n uiters welkome toevoeging wat hopelik wyd gelees sal word. Dis ’n roerende lekkerleesverhaal met heelwat humor en diep insig in jong mense se psige."

Persverklaring: Romanza-webinaar

LitNet Boeke en skrywers 2022-12-05

Kuier saam met Romanza en Dina Botha.

My eerste Afrika-avontuur deur Riaan Manser vir lesers drie of 300, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2022-11-28

"Skaf hierdie boek vol lewe, waarhede en lag-tot-jou-maag-pyn-oomblikke aan. Dit sal ’n wenner in enige kerskous wees."

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-11-17

Vertel ons wie jou gunstelingfiksieskrywer is en staan ​​’n kans om ’n stapel boeke te wen!

’n Resensie van Dear Comrade President deur André Odendaal

Johan Kruger Resensies 2022-11-15

"Hierdie resensent was bevoorreg om een van die dertig regsgeleerdes van 'binne' Suid-Afrika te kon wees wat die byeenkoms met die ANC se regspan tussen 30 Januarie en 4 Februarie 1989 in Harare bygewoon het."

 

Inkommers deur Hans du Plessis, ’n resensie

Didi Potgieter Resensies 2022-11-15

"Is ons almal nie maar inkommers nie en is dit nie almal se verantwoordelikheid om die omgewing en die liefde vir die natuur vir ons nageslagte te bewaar nie?"

Woordtrofees-wenners vir 2022 | Woordtrofees Awards winners for  2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-11-11

Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November bekend gemaak. | The awardees for the 2022 Toyota SU Woordfees Woordtrofees Awards were announced on 10 November.

Persverklaring: Antjie Krog lees voor by NALN

LitNet Boeke en skrywers 2022-11-03

Antjie Krog sal op Donderdag 24 November voorlees uit Vetplantfeetjies en Plunder by NALN in Bloemfontein.

’n Eerlike en heerlike reis: Hoerkind deur Herman Lategan

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2022-11-02

"Die lewe se harde hande het Herman toegerus met ervarings en emosies wat in sy talent as skrywer baie sterk na vore kom. Herman het sy liefde vir woorde en taal by die voete van meesters geleer, en dit is vandag die voorreg van elke leser om hierdie kunstenaar se werk te kan beleef op ’n vlak waar min mense presteer."

Indrukwekkend: ’n lesersindruk van Die bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks

Jo Els Lesersindrukke 2022-11-01

"Die bewonderaar het my mateloos beïndruk, en bevat beskrywings wat nie aanbeveel sal kan word vir sensitiewe lesers nie. Dis ’n uiters uitdagende boek in alle opsigte, en die deurlopende snaarstywe spanningslyn word puik volgehou."

Press release: Tshidiso Moletsane wins 2022 Sunday Times Fiction Award

LitNet Books and writers 2022-10-31

"A tour de force. Bold, raw and surprisingly elegant Gonzo style writing." This is how the judges for this year’s Sunday Times Fiction Award described debut author Tshidiso Moletsane’s Junx. The book is published by Penguin Random House under the Umuzi Trailblazer imprint.

’n Boek vir weer lees: ’n resensie van The errors of dr Browne deur Mark Winkler

Bettina Wyngaard Resensies 2022-10-25

"Die verhaal is terselfdertyd tydsgebonde en tydloos. Die spanning tussen geloof en bygeloof aan die een kant, en wetenskap en logika aan die ander, soos wat dit in Browne se lewe en in die teks uitspeel, word meesterlik uitgebeeld."

Die klein boek van-reeks deur Fanie Viljoen: ’n resensie

Anke Theron Kinderboeke 2022-10-24

"Dit kan beslis aanbeveel word om hierdie tipe boeke te gebruik as ’n ‘skelm werktuig’ om ’n brug te bou vanaf ’n kind wat lees as huiswerk en vervelig sien, na iets waarvan ’n kind sal hou om te doen."

Losweg gebaseer op ware gebeure: ’n resensie van Murasie deur Chanette Paul

Didi Potgieter Resensies 2022-10-24

"Soos in van Paul se ander werke speel die moontlikheid van die bonatuurlike ’n belangrike rol in Murasie en die suggestie van die geeste van afgestorwenes wat net nie die plaas kon verlaat nie, is sterk motivering in bepaalde karakterhandeling."

Uncaptured deur Mosilo Mothepu: ’n lesersindruk

Elridus Grobler Lesersindrukke 2022-10-20

"Hierdie ongekompliseerde kragtoer gaan jou woedend en simpatiek maak oor die soveel kere wat die staat ander staatsinstellings teen Mothepu gebruik het in stede daarvan om haar te beskerm."

The profiler diaries 2 deur Gérard Labuschagne, ’n resensie

Erla Diedericks Resensies 2022-10-14

"Dit is juis wat so interessant is. Plat gesigte in plastieksakke, ontbindende lyke, en vreesaanjaende laaste oomblikke word byna saaklik beskryf."

Koos Bekker’s billions deur TJ Strydom, ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2022-10-13

"Koos Bekker’s billions is ’n broodnodige toevoeging tot literatuur rondom die Suid-Afrikaanse besigheidselite. Ek beveel dit vir enige persoon aan wat wonder hoe ’n mens dit kan regkry om skatryk te word."

Top