PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Reënboogrant Maats deur Maritha Snyman: ’n jonglesersindruk
2024-06-24"Dit klink dalk vreemd, maar ek haat skool. Tog, as ek dié boek lees, is dit baie lekker om te sien wanneer hulle in die skool is. Dis ’n snaakse, opwindende reeks wat bangmaak en ’n mens se tone sal laat krul."
FMR-resensie: Twa die tydloper deur Anoeschka von Meck
2024-06-13"Soms lees ’n mens ’n roman wat soos ’n stel Russiese houtpoppies ineenpas. Elkeen vertel sy eie storie. Maar in hierdie geval kom ons poppe uit die harde wêreld van Namakwaland en die Richtersveld. En hul praat Afrikaans. In streektaal so eie aan hierdie deel van Afrika dat die skrywer dit met voetnotas vir die leser toeganklik maak."
Spanningsbrekers! Die nege lewens van Mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman: ’n resensie
2024-06-12"Ja, daar is ’n moord, maar dit is Mevrou Smit se vlymskerp tong en haar intrapslag in die piepklein dorpie, Aronspoort, wat my aan die lees gehou het. Alles aan Die fantastiese Mevrou Smit, van die kleurvolle omslag tot die storie, was vrolik. Net so met haar tweede volwasse roman, Die nege lewens van Mevrou Smit."
Kroonboek: Oor jou dooie liggaam deur François Bloemhof
2024-06-05Hoe kleiner die plek, hoe groter sy geheime.
Chanette Paul oor haar Anoniem, haar jubelboek
2024-05-30"Ek het beslis gejubel! In meer as een opsig. Vyftigste boek, en wie kan nou nie jubel oor soveel lesers wat deur al die jare lojaal gebly en ander wat bygekom het nie?"
Solank as die aarde deur Lucia Prinsloo: ’n resensie
2024-05-20"Stilisties en struktureel is Solank as die aarde op ’n onopvallende manier kompleks, wat bydra tot die gehalte van die roman. Deurgaans intens geskryf, is elke woord goed oorweeg."
Die vierde Suid-Afrikaanse kinderboekfees: ’n oorsig
2024-05-09"Ja, Darryl het ’n smorgasbord van skrywers en stories op hierdie trein gekry."
Wêreldboekedag 2024: Trek aan soos ’n Suid-Afrikaanse kinderboekkarakter!
2024-04-23Wil jy Niki Daley se Jamela of Jaco Jacobs se zombie uit Oupa Zombie wees – of dalk ’n Storiemuis uit die luisterboeke? Wat van Liewe Heksie? Die Babalela? Of Asterix? Elke jaar tydens Wêreldboekedag sien mens bekende karakters uit Engelstalige kinderboeke hul opwagting by skole maak, wanneer laerskoolkinders uitgenooi word om die dag te vier en soos ’n gunstelingkinderboekkarakter aan te trek. Waar is ons Afrikaanse en eg Suid-Afrikaanse kinderboekkarakters om saam te speel?
Persverklaring: Wenners van die LAPA-jeugromankompetisie 2023
2024-03-14Daar is vanjaar drie naaswenners en ʼn algehele wenner.
Persverklaring: Kortlys vir LAPA Uitgewers se Jeugromankompetisie 2023 bekend!
2024-02-22Die Jeugromankompetisie word elke tweede jaar aangebied en dié gewilde kompetisie trek elke slag groot name.
Die fantastiese mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman: ’n lesersindruk
2024-02-05"Asof ’n nag in die selle nie reeds erg genoeg is nie, stap mevrou Smit die volgende oggend haar nuwe tuiste binne en vind die liggaam van die vermoorde eiendomsagent, Suzette Pelser, op haar kombuisvloer. Is dit blote toeval dat die vermoorde redelik baie na ’n jonger en maerder weergawe van mevrou Smit lyk?"
Amanda de Witt, redakteur by LUCA: ’n uitgewersonderhoud
2024-01-16"Liewe skrywer, dink aan jou lesers en die boodskap wat jy aan hulle wil oordra. Skryf duidelik, tot die punt, met die uitkyk dat 'minder is meer', en hou jou sinne redelik kort."
Buried treasure is ’n skat vir leeskringe wat nie omgee vir diep delf nie
2024-01-12"Vir ’n leeskring wat nie bang is nie, gaan hierdie boek baie skatte oplewer. Maar die titel sê dit reeds: ’n Leser moet grawe om by die skatte uit te kom."
Rich state, poor state by Greg Mills: a review
2024-01-10"We have had this hugely informative, picturesque and colourful journey through the history and economics of the developing world. But where are we?"
How to hide inside a three deur Jane van der Riet: ’n lesersindruk
2024-01-08"As ’n mens kinders grootgemaak het (soos ek), met ’n dokter getroud is (soos ek), en nie perfek is nie (soos ek), dan kan jy dikwels nie help om saam met die karakter te lag nie. Al is dit nie noodwendig alles snaaks nie, en al is dit net om jou eie gesig in die situasie te herken."
Bridge by Lauren Beukes: a review
2023-12-18"And then, a mother is necessarily also the bridge through which we enter this world. Every single one of us crossed that bridge to get here, irrespective of the relationships we may have with our mothers throughout the rest of our lives."
Sons of mud deur Johan Vlok Louw: ’n leeskringbespreking
2023-12-04"Diegene wat ’n literêre interteks soek om Jesaja 57:21 mee te verstaan, lees gerus Etienne van Heerden se kortverhaal 'My Kubaan' uit die bundel met dieselfde titel. Baie mense kan steeds nie rus vind na die Grensoorlog nie."
Ouma Mollie gaan terug skool toe deur Fanie Viljoen: ’n resensie
2023-11-27"Hierdie stoute ouma is pret! Sy maak dalk nie die lekkerste fudge nie en sy verstaan nie priemgetalle nie, maar ’n dag saam met haar sal geen kind ooit vergeet nie."
Eve deur Cat Bohannon: ’n resensie
2023-11-23"Maak nie saak hoe oopkop jy dink jy is nie, wees voorbereid om jou denke te laat omdolwe."
Die kerkseun deur WA Janse van Rensburg: ’n lesersindruk
2023-11-21"Die ander deel van die storie word sommer op die (baie mooi) voorblad uitgespel. Willem ontmoet ’n wulpse vrou en daar word ’n appeltjie gepluk, wat natuurlik ook konflik teweeg bring."

