Pasverskyn: Quinn se jaar van kwik deur Zelda Bezuidenhout

  • 0

Quinn se jaar van kwik deur Zelda Bezuidenhout (Lapa, 2024)

Titel: Quinn se jaar van kwik
Skrywer: Zelda Bezuidenhout
Uitgewer: Lapa
ISBN: 9780637006248

Excellentia is g’n gewone skool nie. Die plek is vol geheime en tradisies wat Quinn se hare laat rys. Maar sy is nie daar om te integreer nie – sy is daar om te leer. Ongelukkig is die lewe nie so voorspelbaar soos ’n chemie-eksperiment nie. En soms maak dit nie saak wat jy doen nie, die moeilikheid kom soek jou.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top