ATKV/JIP-Gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders by US Woordfees 2014
2014-01-16 Die ATKV en JIP bied vanjaar ’n gedigtewerkswinkel vir hoërskoolleerders aan tydens die US Woordfees, met Danie Marais, Hunter Kennedy, Alfred Schaffer, Bibi Slippers en Hester Carstens.-TALIG, ATKV-taalafdeling se nuusbrief
2013-12-11 Die ATKV-taalafdeling het pas die eerste uitgawe van hulle nuusbrief -Talig bekendgestel. Lees die volledige nuusbrief op LitNet.ATKV/SA Akademieprys 2013 aan LitNet Akademies-navorser
2013-12-09 Helize van Vuuren het 'n ATKV/SA Akademieprys ontvang vir een van haar geesteswetenskappe artikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is.ATKV-Rieldansfinaal 2013
2013-12-09Die agste ATKV-Rieldansfinaal het op 7 Desember 2013 plaasgevind. Gaskunstenaar David Kramer het die gehoor op hulle voete gehad. Die seremoniemeester was Lynette Francis. Menán van Heerden het haar foto's en video met LitNet gedeel.

