2013-06-24Voornemende kursusgangers moet 'n kortverhaal met 'n romantiese strekking of 'n eerste hoofstuk van 'n liefdesverhaal voor die sluitingsdatum vir inskrywing op Vrydag 23 Augustus 2013 aanstuur.
2013-06-14"Skole, as sosiale en opvoedkundige instellings, is belangrik om leerders as toekomstige leiers voor te berei op verantwoordelike burgerskap."
2013-05-29Die nuwe Talewet wat pas deur pres Jacob Zuma bekragtig is, gee die land agttien maande om te beslis op minstens drie tale vir amptelike gebruik.
2013-05-07Is jy in graad 11, en word jy beskou as ’n meningsvormer in jou vriendekring en skool? Dan is jy presies wie ons wil hê by die ATKV- Jeugberaad!
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl2013-04-24Verskeie presteerders in die Afrikaanse mediawêreld is op 19 April by Vodaworld in Midrand met ’n Mediaveertjie deur die ATKV bekroon.
2013-03-20"Die ATKV ondersteun enige pogings van die regering en vakbonde om te verseker dat ’n positiewe gesindheid teenoor onderwys moet ontwikkel. Dis al manier waarop ons gaan verseker dat elke leerder die volle toegelate onderrigtyd kry waarop hy of sy geregtig is."
2013-03-05"Hoërskool Eldoraigne se doelstelling is om te gee, deel en ervaar. Marietjie van der Merwe, projekleier, sê dat dit vir hulle, uit ’n bevoorregte oogpunt, van groot waarde was om te sien hoe die gemeenskap sonder basiese behoeftes klaargekom het."
Ilse Schurman, Naomi Meyer2013-02-18Rina Hugo en Zanne Stapelberg tree op in die ATKV-musiekproduksie by US Woordfees 2013. AMEN – ’n musikale reis van Mozart tot Madonna.
2013-02-07"Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."