Musiek gegrond op die tema van gebed
2013-02-18 Rina Hugo en Zanne Stapelberg tree op in die ATKV-musiekproduksie by US Woordfees 2013. AMEN – ’n musikale reis van Mozart tot Madonna.Seminaaruitnodiging: Afrikaans het vele gesigte
2013-02-18 UJ se Departement Linguistiek, Departement Afrikaans en die ATKV nooi u vriendelik uit na ’n seminaar oor taaldiversiteit.UKZN Kinderboekfees, 27–28 FEBRUARIE 2013
2013-02-07 "Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."ATKV Centurion onthaal en trakteer plaaskinders
2013-01-28 "ATKV Centurion se vennootskap met 17 plaasboere, plaaswerkers en hul gesinne in Ceres en Koue Bokkeveld verstewig nog meer."Spesiale ATKV-items by die US Woordfees 2013
2013-01-23 Die ATKV, een van die US Woordfees se hoofdonateurs, bied die volgende spesiale geleenthede by hierdie jaar se fees aan.Weltevrede(n)-liedjieskrywer Fran wen CrescendoKreatief
2012-12-18 Liedjieskrywer Fran Carstens is pas aangewys as die sesde wenner van ATKV-CrescendoKreatief.Laerskoolleiers by ATKV-Jeugleiersimposium toon groot belofte
2012-12-18 Die ATKV-Jeugleiersimposium vir laerskoolleiers het vanaf 4-7 Desember by ATKV-Goudini Spa plaasgevind.Kiekies: ATKV-Rieldanskompetisie Finaal 2012
2012-12-04Saterdagaand 1 Desember is die eindronde van die ATKV se jaarlikse rieldanskompetisie by die Taalmonument op Paarlberg gehou. Duisende het vanjaar by die amfiteater saamgetrek vir hierdie fees van dans.
ATKV-Rieldansfinaal
2012-11-26 Die ATKV-Rieldansfinaal vind op 1 Desember om 19:00 by die Liqui-Fruit Amfiteater plaas.ATKV-Mediaveertjies 2013
2012-11-26 Die 2013 ATKV-Mediaveertjies word op Vrydag, 19 April tydens ’n gala-geleentheid by Vodaworld in Midrand toegeken.Die onbekeerde, bekeerde Koos Kombuis
2012-11-18 Carryn-Ann Nel se artikel oor Koos Kombuis, "Die onbekeerde, bekeerde Koos" (Herfs 2012) is bekroon met ’n PICA vir Beste profielskrywer van die jaar: Kliëntetydskrifte.Taalgenoot word vereer
2012-11-16 Die PICA-toekennings, waarmee tydskrifte jaarliks vereer word, is gisteraand (15 November) by Emperor’s Palace gehou, en Taalgenoot het ’n prys ingepalm.ATKV Centurion Musiekforumlede by Noot-vir-Noot opname
2012-11-13 Van die ATKV Centurionsangers en –musikante het vroe?r die week ‘n Noot-vir-Noot opname by die SAUK in Johannesburg bygewoon.ATKV Centurion ondersteun VLU Eldoraigne tydens hul Jaareindfunksie
2012-11-12 VLU Eldoraigne het met hul Jaareindfunksie vandeesweek op die tema “Koester en Bewaar” gefokus.HS Durbanville se tienertoneel saam met 'n professionele produksie op die verhoog
2012-10-30 Tydens die naweek van 7 tot 9 November gebeur baanbrekerswerk by die Hoërskool Durbanville: tienertoneel en professionele teater word sáám voorgesit. Naomi Meyer het met Jan Burger, kultuurhoof by HS Durbanville, gesels oor die produksies wat die leerders opvoer. Albert Maritz het foto’s voorsien van Die Van Aardes van Grootoor, wat ná die tienertoneel te sien is.ATKV help om skoolbiblioteek toe te rus
2012-10-30 "Die ATKV het mnr SJ Adonis se brief op LitNet raakgelees waarin hy boeke vir Swellendam Sekondêre Skool aangevra het ..."ATKV-groete en -ondersteuning aan onderwysminister Angie Motshekga op Onderwysersdag
2012-10-19 ’n ATKV-afvaardiging het op Onderwysersdag die kantoor van Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, in Pretoria besoek.My onderwyser, my held!
2012-10-11Op 12 Oktober word Wêreldonderwysersdag gevier. ’n Paar bestuurslede van die ATKV en skrywers wie se boeke by LAPA verskyn het, deel hul herinneringe aan onderwysers wat ’n impak op hul lewens gehad het.

