ATKV-Portaal

atkv

ATKV-Woordveertjies vir romanses en liefdesverhale

ATKV ATKV-Portaal 2021-09-15

“Die ATKV is dankbaar vir elke skrywer wat vir Afrikaanse lesers die geleentheid te gee om hul horisonne te verbreed al was dit net met reise op die rusbank. Baie geluk aan elke wenner.”

Otto Stigting kry kinders aan die lees, wen ’n ATKV-Woordveertjie

ATKV ATKV-Portaal 2021-09-14

"Vir die Otto Stigting is dit belangrik om die jeug aan die lees te kry. Dié organisasie wat talle biblioteekprogramme in voorheen benadeelde gemeenskappe bestuur, het vir sy wonderlike werk ’n ATKV-Woordveertjie vir leesbevordering gewen."

Persverklaring: Lenteskool vir skrywers van romantiese fiksie

LitNet Slypskole 2021-09-06

Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer Penguin Random House Romanza, bied op twee Saterdae in Oktober (2 en 16 Oktober 2021) ’n aanlyn slypskool in die skryf van liefdesverhale aan.

Cor Nortjé (1938–2020)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-08-31

"Ek glo ’n mens moet jouself gedurig vernuwe. As ek iets aanpak en dit nie voltooi nie, is dit vir my ’n persoonlike nederlaag."

Rosa Smit (1945–2021)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-08-24

“Ek weet presies hoekom elke woord in elke gedig van my staan.”

ATKV-Kinderboektoekennings 2021: Hier is die wenners

ATKV ATKV-Portaal 2021-08-19

Die ATKV-Kinderboektoekennings word jaarliks aangebied om die gewildste Afrikaanse kinderboeke te bekroon wat gedurende die voorafgaande kalenderjaar verskyn het. 

ATKV-Woordveertjies 2021: Finaliste bekend

ATKV ATKV-Portaal 2021-08-19

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord. Wenners sal vanaf 14 tot 17 September 2021 op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.

Lionel Sheldon (1927–1996)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-08-18

"Lionel George Sheldon is op 2 Junie 1927 op Malmesbury in die Swartland in die Wes-Kaap gebore."

Carina Diedericks (1977–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-07-22

“Op my tagtigste verjaardag wil ek die tango dans, Veuve Clicquot drink, sushi eet en dink aan wat my gunstelingskrywer, André P Brink, gesê het: ‘Only by dreaming and writing the impossible can life be made possible once again.’”

Martin Steyn (1976–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-07-06

"Die skrywer is maar die koord wat stories aanmekaar bind." Lees oor Martin Steyn se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

ATKV is dáár vir jou. Woes lekker. Duidelik.

LitNet ATKV-Portaal 2021-06-29

"Wanneer jy jouself ontwikkel en groei, word jy ’n volronde mens. ’n Mens wat dan danksy nuwe vaardighede en kennis ’n verskil kan gaan maak. Die ATKV het in elke fase van jou lewe ’n ontwikkelingsgeleentheid vir jou en die mense naaste aan jou."

Persverklaring: Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend

LitNet KKNK 2021-06-29

Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse kategorie) en Sondag 4 Julie (Engelse kategorie).

Kerneels Breytenbach (1952–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-06-22

"Mens leer gou dat elke boek, ongeag wat dit is, iets besonders is, en ’n spesifieke soort kreatiwiteit vereis. En dat elke skrywer ’n unieke mens is." Lees oor Kerneels Breytenbach se lewe en werk.

Charl-Pierre Naudé (1958–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-06-15

"Ek dink nie ’n roman, net soos met ’n digbundel, hoef te begin met ’n sêbare idee nie. Dis ’n idee wat jy voel. As jy geweet het wat die idee was en dit in een sin kon sê, sou jy waarskynlik nie die boek geskryf het nie." Lees oor Charl-Pierre Naudé se lewe en werk.

Persverklaring: Aanlyn werkswinkel oor lokatiewe literatuur aangebied

LitNet ATKV-Portaal 2021-06-08

Die komende kursus in die beplanning en loodsing van lokatieweliteratuurprojekte word vir aanlyn aanbieding beoog om oor drie Saterdae te strek: 17 Julie, 31 Julie en 21 Augustus 2021.

Sheila Cussons (1922–2004)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-05-12

"Die poësie gaan nie om vertoon nie. Die proses is ’n misterie. Die skepping of die bevryding van ’n woord in jou."

Die ATKV wys biblioteke maak saak

Izak de Vries ATKV-Portaal 2021-05-11

"Die spasie tussen die rakke van ’n biblioteek is nie bloot vir rondloop nie – dis daar waar mense se lewens geraak word op maniere wat hulle nie onmiddellik besef nie."

Clinton V du Plessis (1963–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-04-09

"Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou." Clinton V du Plessis se skrywersalbum in nou volledig bygewerk.

Persverklaring oor Kruis van liefde: ’n uitsending van die Paasoratorium

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-04-01

Hier is inligting oor ’n uitsending van die Paasoratorium op RSG op 2 April om 14:04. Verse uit die pen van die digters Hans du Plessis en Bernard Odendaal sal ook gehoor word. 

J van Melle (1887–1953)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2021-03-26

"Die styging in jare kan mens vergelyk met die bestyging van ’n hoogte, want hoe ouer mens word, hoe verder kan jy sien. Jy sien die kronkelpaaie waarmee jy getrek het al hoe beter hoe hoër jy kom, en jy sien ook aldeur beter waar jy die oortuigings gekry het wat jy tot jou eie gemaak het."

Top