Ernst van Heerden (1916–1997)
2014-07-09 “Digters moet hulself nie mislei dat hulle die verloop van die geskiedenis kan verander nie.”CM van den Heever (1902–1957)
2014-06-25 “Nóg die noodlot, nóg die dood kan uitmekaar hou wat die liefde bind.”Petra Müller (1935–)
2014-06-03 “Om ’n gedig te skryf, is nie eens werk nie; jy moet net bereid wees om dit te doen.” Petra Müller se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.God die digter by Klein Libertas teater
2014-05-23 Ter viering van TT Cloete se 90ste verjaardag met TT Cloete, Babette Viljoen en Olga Leonard.ATKV vereer veteraan-musiekkenner Wouter de Wet
2014-05-19 “My loopbaan het my groot bevrediging verskaf, en ek is baie dankbaar vir die geleenthede wat die SABC my oor die dekades gebied het.”Sonja Loots (1972–)
2014-05-18 “My verbeelding het die grootste invloed op my as skrywer. Persoonlike ervaring is net ’n vertrekpunt. As iets my ontstel, wil ek daaroor skryf.” Lees oor Sonja Loots se lewe en werk in LitNet se ATKV Skrywersalbum.ATKV Kinderboekskryfskool 2014
2014-05-13 Gedurende hierdie skryfskool word aspirantskrywers geleer hoe om ’n kind of tiener se verbeelding aan te gryp. Drie dae lank word daar net kinder- en jeugliteratuur gepraat, geëet, gespeel en geskryf.ATKV-Woordveertjies 2014: Inskrywings nou ingewag
2014-05-12 Die 2014 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag, 12 September tydens 'n prestigegeleentheid by D'Aria in Durvanville toegeken.Hennie van Deventer (1941–)
2014-05-10“Ek skryf nie omdat dit lonend is nie, maar oor die bevredigende gevoel, die lekker van skryf, en laat ek dit erken, die streling van die ego wanneer jy die finale produk in jou hand hou.”
Marié Heese (1942–)
2014-05-10“As jy die skrywersgeen het, is daar nie uitkomkans nie. Jy skryf jou lewe lank. Al publiseer jy nie noodwendig nie.”
ATKV-Tienertoneelkompetisie word 50
2014-05-06“Mense werk hard, hoor. En dit is nie net die kinders wat deelneem nie, dit is ook die jong regisseurs. Dis onnies wat dalk nie die eerste keer wen nie, maar wat leer by dié wat beter is. Dán, gee hulle so twee tot ses jaar, en nóú begin hulle werk doen van standaard.”
Twintig jaar van demokrasie
2014-04-30 "Twintig jaar van demokrasie? Versigtig wees met die euforie, en terug na die harde werklikhede waar ons almal ‘n bydrae het om te maak."Hennie Aucamp (1934–2014)
2014-04-29Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Lees hier sy ATKV-Skrywersprofiel.