ATKV-Portaal

atkv

After tears

Buhle Ngaba New writing 2022-06-28

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Buhle Ngaba’s performance of After tears, written by Buhle and directed by Amelda Brand.

Stemme | Voices | Amazwi

LitNet Stemme | Voices | Amazwi 2022-06-21

Stemme | Voices | Amazwi, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV word weekliks hier vrygestel. Lees die monoloë hier en kyk na die verfilmde weergawes daarvan.

My ouma – die bakker, die bokser

Dean Balie Stemme | Voices | Amazwi 2022-06-21

LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Elton Landrew se vertolking van Dean Balie se My ouma – die bakker, die bokser. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen die akteur en die regisseur.

Persverklaring: ATKV glo ATM-naamsverandering is onnodig

LitNet ATKV-Portaal 2022-05-27

Die Afrikaanse Taalmonument en -museum (ATM) slaag daarin om die diverse samestelling van Afrikaans – ’n taal wat hier in Suid-Afrika ontstaan het – te omarm, en daarom is ’n naamsverandering onnodig.

Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie

Naomi Meyer, Mercia Eksteen, Esmé du Toit ATKV-Portaal 2022-05-26

"Dit is juis omdat ons nie meer hoor dat mense idiome in alledaagse gesprekke gebruik nie dat ek begin dink het aan ʼn manier – ’n bordspeletjie – om dit weer terug te bring. Toe besef ek die kinders se opstelle is net so 'vaal', want hulle ken nie die Afrikaanse idiome nie, daarom gebruik hulle dit nie."

Marlise Joubert (1945–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-05-17

“Om digter te wees, is om self denker te wees; om self filosoof te wees. Om digter te wees, is ook om mens te wees wat gedurig eksistensieel-eties gemoeid is met die wyses van wees en van uitdrukking gee aan sy eie wese.”

"As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe": ’n onderhoud met Chareldine van der Merwe oor die VVA se lewensbelangrike leeskonferensie

Naomi Meyer, Chareldine van der Merwe Onderhoude 2022-05-11

"58% van alle Suid-Afrikaanse huishoudings besit nie ’n boek ... hét nie ’n boek in hulle huis nie. Dis die realiteit. Ma moet kies tussen ’n brood en ’n boek. So dan kies sy natuurlik ’n brood."

Persverklaring: ATKV-DigiToneel se top-16 toor met 2022-temawolk!

LitNet ATKV-Portaal 2022-05-10

Met ATKV-DigiToneel is daar geen kortpaaie deur byvoorbeeld bestaande werk af te stof en nuut aan te bied nie. Die doel met DigiToneel is om nuwe werk te skep en dit vir kamera te verfilm.

Persverklaring: ATKV-Crescendo se Platformsessies-musiekproduksie hierdie maand in Stellenbosch om aandag op opkomende sterre te vestig

LitNet ATKV-Portaal 2022-05-10

"Dis die eerste keer dat ons slegs vroue op die verhoog gaan hê – dit is ’n geleentheid om ons vroueliedjieskrywers te vier en hulle te vereer, aangesien ons wil hê die wêreld moet die uniekheid van hul skryfstyl hoor, en hul vaardigheid as vermaaklikheidskunstenaars aanskou."

Louis Esterhuizen (1955–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-05-10

"Poësie is nie gedrukte woorde op papier met ’n enkele of eksakte betekenis nie. Dit is die resonansie wat ontstaan tussen die woordsuggesties op papier en die ervaringswêreld van die leser." Lees oor Louis Esterhuizen se lewe en werk.

Elize Botha (1930–2007)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-04-29

"Om Afrikaans te wees, maak dit vir my maklik om te leef vanuit ’n diverse wêreld. Dit laat my eenheid en verskeidenheid makliker verstaan."

Persverklaring: Die ATKV kondig finaliste aan wat deurgaan na die volgende rondte van die ATKV-Crescendo Mentorskapprogram

LitNet ATKV-Portaal 2022-04-13

Die mentorskapprogram het dit sedert 2014 ten doel om talentvolle liedjieskrywers toe te rus met die nodige kennis en vaardighede om die kompeterende Afrikaanse musiekindustrie aan te durf.

Petra Müller (1935–2021)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-03-29

"Om ’n gedig te skryf, is nie eens werk nie; jy moet net bereid wees om dit te doen." Lees oor Petra Müller se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.

Louis Eksteen (1930–2001)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-03-23

"Ons hier in Suid-Afrika skryf deesdae veels te veel en daar word oneindig baie gepubliseer. Ons bloei ons leeg!" Lees oor Louis Eksteen se lewe en werk.

CF Beyers-Boshoff (1926–1989)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-03-15

"As jy skryf, moet dit wees soos ’n stuk rou lewer wat jy op wit satyn gooi. Vir subtiliteit is daar in kommersiële skryfwerk min plek." Lees oor CF Beyers-Boshoff se lewe en werk.

Deborah Steinmair (1962–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-03-11

"Vir my is dit vlieg sonder vlerke. Sodra jy óf begin twyfel óf begin grootkop kry, sink jy soos ’n klip. Skryf is baie opwindend en baie vreesaanjaend. Beheer is ’n illusie."

Johan Combrink-gedenklesing 2022: ’n Postpandemie kultuur

Jean Oosthuizen ATKV-Portaal 2022-02-24

"Die uitvoerende kunste bied belangrike sleutels om weer menswaardigheid te ontsluit in ’n postpandemiese Suid-Afrika."

Marlene van Niekerk (1954–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-02-09

"Die hoogste geluk is om te skryf." Marlene van Niekerk se ATKV|LitNet-Skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.

Liedjieskrywers! Oudisies binnekort vir ATKV-Crescendo

LitNet ATKV-Portaal 2022-01-27

Enige iemand met ’n hart vol lirieke en ’n notaboekie vol deuntjies kan nou aansoek doen vir die ATKV-Crescendo-program. Jy kan dalk in die musikale voetspore van die Suid-Afrikaanse supersterre soos Anneli van Rooyen, Whaden Johannes en Jodi Jantjies volg, deur aan te sluit by die ATKV-Crescendo-gesin.

Hennie Aucamp (1934–2014)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-01-14

"’n Mens moet leer om ’n afstand tot dinge én mense te behou. So bly dinge en mense vir jou nuut; só bly jy ook vir bekendes nuut." Hennie Aucamp se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.

Top