Skryfkompetisies
'n Reis na die verlede op moderne paaie
2015-03-03 Sowat 20 000 kilometers in 50 dae. Ethiopië toe en terug ... Douvoordag is ons, die Du Plessis’s en die Burgers vanaf Robertson op pad noord terwyl die bakkies nog na polish ruik. M. Beard het geskryf: ‘Travel is more than the seeing of sights; it is a change that goes on, deep and permanent, […]’n Reisbrief uit Indië
2015-02-17 Frank Biggs is Engelssprekend en het 30 jaar terug Graaff-Reinet verruil vir die VSA. Hy reis deesdae die wêreld plat in 'n reisstoel (geen spelfout). Lees hier hoe hy homself in 'n verlange na Afrikaans in gereis het.Van Beaufort-Wes na Bloubergstrand
2015-02-11 Sy het gedroom ja, maar nooit in haar drome geglo nie. totdat sy begin reis het ...WF 2015: Skryf ’n wetenskapfiksiekortverhaal en wen!
2015-02-05LitNet Akademies Kuberklas nooi leerders in graad 10 tot 12 uit om hul Afrikaanse wetenskapfiksiekortverhaal van 700 tot 1 000 woorde in te skryf.
