Skryfkompetisies

 

Liefde op papier: Die ketting

Albert Maritz 2015-01-06 Kleintyd
Klim op en ry
Val af
Dis fietsry

Liefde op papier: Deur die jare

Albert Maritz 2015-01-06 Deur die jare het ek jou karamel
Jou bitterals
Jou erfgoed
Jou byster
Gesmaak
Deur liefde

Liefde op papier: Wordende een

Renè Hvidsten 2015-01-06  Jy het – vol verwildering – jou oë neergeslaan,
aarselend, maar onwillekeurig en heel beskaam
het jy blosend onder my blik
jou nagjurk reg rangskik.

Liefde op papier: Les my dors

Renè Hvidsten 2015-01-06 Les my dors
Voel jou lyf teen my Lieflyf
as jy teen my kom lê

Liefde op papier: met liefde uit Jozi

Daniel Stephanus Coetzee 2015-01-05 ek stuur vir jou ’n skildery van my
om ten minste één vaal muur te versier 

Liefde op papier: Brandende liefde

Daniel Stephanus Coetzee 2015-01-05 die nag is donker, pikgitswart soos die dood
takke krap soos zombies op die dak 

Liefde op papier: Boulyn

2015-01-05 ek wat bou – ek die man
ken die lê van ’n boulyn,
die lemdun grens
en al lê dit getrek op ’n plan 

Liefde op papier: Hoop

Wilhelm Krüger 2015-01-05  in hierdie sagtheid
tussen lig en donkerte
wil ek my aan jou
verewig

Liefde op papier: Herfs

Wilhelm Krüger 2015-01-05 die sagtheid van herfsdae
en skemerkalmte
maak my hart rustiger
en die opwelling vind 

Liefde op papier: Wete

Willem Kruger 2015-01-05 die wete van my liefde
volg 'n melkwegbaan
van oneindigheid 

Liefde op papier: Wind

Wilhelm Krüger 2015-01-05  na die wind
hang die aandgeluide
sangerig
oor die grondpad

Liefde op papier: Vorms

Wilhelm Krüger 2015-01-05 wanneer die verlange gryp
vind ek in my werk,
die vorm van jou bolip

Liefde op papier: Die ander vrou

W Miles 2015-01-05 Elke oggend roep sy jou
op druppels dou 

Liefde op papier: Is dit liefde

Albert Maritz 2015-01-05 Is dit liefde
As jy maats was 

Liefde op papier: Rivier van liefde

2015-01-05  Hy betrag die aanloklike toneel
vanwaar hy sy kayak aflaai
voorberei, met waks streel
die saadjie van opwinding saai.

Liefde op papier: 4x4xVuur

Lee 2015-01-05 Ek wil …
jou lyf
jou mens
ontdek
soos die kronkelpas
van 4x4 op sy slakkebus

Liefde op papier: Naglyf

Lee 2015-01-05  Ek is in die paradys
as ek elke aand

so agter jou kan inskuif!

Liefde op papier: Lyfreis

Boekenier 2015-01-05 Eers begin ek by jou tone
knibbel en krap
dan beweeg ek op

Liefde op papier: Betekenis?

2014-12-15 Jy is
wat gebeur tussen
’n simbool en ’n konsep 

Liefde op papier: Nagboer

Angie Gallagher 2014-12-11 "Om oop te spalk, nét reg te vat
die bedding stadig om te dolf
Klamte slaan op, die grond is nat"
Top