Skryfkompetisies

 

Liefde op papier: Naakstudie

neil a morum 2014-12-11 Jy wys nie jou lyf nie,
want dit is te … persoonlik,
te groot deel van jou jy. 

Liefde op papier: Nagblom

Maritza du Preez 2014-12-11 Was ek maar ’n nagblom
wat my kop na die maan se
eerste strale lig. 

Liefde op papier: Grensloos

Maritza du Preez 2014-12-11 Is liefde in
die feetjie-fladdering
van 'n pols? 

Liefde op papier: Waar jy wag

Maritza du Preez 2014-12-11 Ek dans vir jou 'n pirouette,
my pen gly om die lyf
van 'n lied met woorde. 

Liefde op papier: In tyd geskryf

Maritza du Preez 2014-12-11 Stuur jy my reg in die suilegang
van hartsverlang.

 

Liefde op papier: terugblik

neil a morum 2014-12-11 Ek het jou verloor toe jy hom ingenooi het,
toe jy jou gesiggie vir hom opgetooi het,
toe jy jou selfoon - na my oproep - op die bed neergegooi het,
(dieselfde bed waar ek jou die middag nog gelooi het). 

Liefde op papier: las lágrimas del sol

neil a morum 2014-12-11 Dun bandjies beklemtoon jou skouers se bruin
– julle’t baie geswem en ver ente gestap –
hy wys jou die kruin van die hoogste duin,
saam kyk julle hoe die see die rotse klippers kap. 

Liefde op papier: Die drie

Engel 2014-12-11 Die drie dae
Voor ek jou sien
huiwer ek op fyndraai 

Liefde op papier: Gee

Engel 2014-12-11 die vuur wat deur my lendene spoel
maak my roekeloos 

Liefde op papier: Kersie

Engel 2014-12-11 Ek hap
die sappige rooiryp
kersie 

Liefde op papier: Verf

Engel 2014-12-11 Jy sou in die laatmiddagsonnetjie staan
met die onderklere argeloos langs jou op die mat
ek met my kwas
en die ekstatiese bewing in my lyf 

Skryfkompetisie: Liefde op papier – wenners aangekondig!

2014-12-02 Die wenners van hierdie skryfkompetisie is aangekondig. En hulle is ...

BSV-Skryfwedstryd 2015

Corlietha Swart 2014-11-25 Die landswye BSV-Skryfwedstryd 2015 skop hierdie week af. Laai die inligting oor onderwerpe en prysgeld hier af.

Koeberg-strand

Natasjia Geldenhuys 2014-11-04 "Kan jy jouself in sand verloor?"

Soos ek

Natasjia Geldenhuys 2014-11-04 "Maar jy’s nie soos ek."

Leë ballon

Natasjia Geldenhuys 2014-11-04 "Nou hang jy tussen hemel en aarde..."

“Do”- a (dear), a female (dear)

Trudie Coetzee 2014-10-31 "dis die laaste geknoude solfa van die eksentrieke vrou"

My taal

2014-10-31 "Skep ’n mondvol idees..."

lewensiklus van die koorsgogga

Jaomi Zeeman 2014-10-31 "totdat die maaiers simptomaties insomnia inflammeer"
Top