Skryfkompetisies
Skryfkompetisie: Beeld Afrikaans uit
2014-10-01 Dra jou deel tot ons taalerfenis by deur Afrikaans met woorde uit te beeld.Net
2014-03-11"Fyn bedraad
bedrieglik sterk
het hy homself
uitgeskud, windgepof
op die water
en tussen die varke
sy asem oor ons
uitgeblaas"
die avatar-harwar ontwar?
2014-03-04"Internet se gesig verander gedig
van sologeskrif na foto-gerig,"
Miljoene reis net op internet
2014-03-04"Miljoene reis sonder papiere – woorde,
prente reën teen ruite van hul kajuite.
In een en elke druppel huppel kuberfotons
alte goed en lig oop koppe jolig in."
Aanlyn inkopies
2014-03-04"Bladsy een van die soekresultate:
Wow, dis fantasties!
Ek weet nie watter een om te kies nie!"
<cut
2014-03-04"we are an arranged chorus
we get the lines
the social machines
the online medical schemes
the ability to be vacuum-bred"
Dood van ‘n digitale speurder
2014-03-04"in 'n ou deel
van die internet
in die stowwerige strate
van 'n vergete tuisblad
het ek haar spoor opgetel"
Internetpoësie
2014-03-04"Regstreeks en onintiem
vlieg my vingers oor die sleutels
van my skootrekenaar,"
stippels
2014-03-04"ons raak mekaar nog net-net aan
soms
deur begenadiging
van facebook outlook en skype
glip “ek” en “jy”
deur vingerpunte
dansend op toetse muisknoppies"
Sal jy my like:)
2014-03-04----------Oooo---
-----------(----)---
------------)--/----
------------(_/-
----oooO----
----(---)----
-----\_)-
------\_)-
----------Oooo---
-----------(----)---
------------)--/----
------------(_/-
----oooO----
----(---)----
-----\_)-
------\_)-
Web-wals
2014-03-04"ek sien jou vir die eerste keer in eenvoud voor my staan
jou tegnologiese landskap brand my bol-eiers wit
terwyl ek self die vuurblaser is
wat reisend swerf van skakel tot skakel"
uit die bouval van 'n koue kuberkombuis
2014-03-04 "êrens op die skrootwerf van die wêreldwye web,ingebed in silwerskoon laserskywe en in nanostokkies,
in die kunsmatige kwantums van geheue, is die geskrapte
blogplasings in spasies gerugsteun en vir ewig ingeëts"
emoticonoclasm
2014-02-25"see, there’s sensibly no C in Greek,
and no K in the Holy See whose iconolatry
by breakaway Byzantines was bellicosely
bristled over"
Falling off a log
2014-02-25"Yesterday I tried to register for internet
banking. Upfront the website warned
me to be careful when filling in my details
because if I did so incorrectly
three times over they would
close down my accounts"
Kommunikasie
2014-02-25"In vertikale verbande sein ‘n delikate teleskoop
stuur telegramme en telefoto’s in die lugruimte."
Wat 'n lewww.e
2014-02-25"Jy log on voor jou eerste beker boeretroos,
Met slaap in jou oë kliek-kliek jy oor jou internet se icon-kroos
Het daar dalk iemand deur die nag vir jou ‘n boodskap gestuur
Opgewonde om te sien wat verskyn op die digitale muur"
Netdig vir Zultan
2014-02-25"Wanneer jy eendag – eendag! - jou selfoon optel
sal ek jou wonderlike stories vertel
van my reise en waar ek my hart verloor het."
