Skryfkompetisies
Son(-)dag Skype ons
2014-02-25"SA kerkklokuur slaan 8-uur elke Sondag
van beloofde wag en jul nag en my dag
word een tempel, saam ’n Goddelike dag"
Missing links
2014-02-25GUARANTEED
WINNER!
YOU ARE THE
9,945,088,078th
VISITOR TO SEE
THIS LUCKY BANNER.
CONGRATULATIONS!
YOU WON!!
The illusion of the internet
2014-02-25 Vir ons poësie-kompetisie "Netdigters 2.0", skryf Sulet Linde 'n gedig wat bestaan uit foto's van kragproppe en woorde.notaboek
2014-02-19 "Notaboek" van De Villiers-Serfontein gebruik lyne, letters en simbole vir ons kompetisie Netdigters 2.0deksels digitaal
2014-02-19 De Villiers-Serfontein gebruik grafika en simbole in "deksels digitaal" vir ons kompetisie Netdigters 2.0.twiet of papier
2014-02-19 De Villiers-Serfontein se "twiet of papier" werk met graffika, foto's en woorde vir ons poësiekompetisie Netdigters 2.0.Devolution of culture
2014-02-19 "because there’s no more: “hoe lykit perd?”, dis net: “hoeveel’s jou sosiale kapitaal werd? hoeveel Facebook vrinne of followers het jy?"Intercontinental internet romance
2014-02-19"On my facebook there was a friend request from an animated goddess,"
Gelatiengedagtes
2014-02-19 "een stil aandtussen twaalf en een
het ons mekaar meteens verloor
in die twitterende gesigboek
van die wêreldwye web"
gekraakte kompertaal (laymen living in the matrix)
2014-02-19 "onvrugbare magneetvelde versmelt uiteindelikin gestolde vloeibare kristalle wat kortsluitend
in liglose tonnels versplinter."
verregaande
2014-02-19 "ongedissiplineerde programmeerders fabriseer sagteware met ingeboude selfdekonstruksies.rugsteundata word verloor as Trojaanse perde horings kry op herskryfbare hardeskywe."
Pla gi aat
2014-02-19 wat is die skrale kansdat enige woordkuns
oorspronklik sou wees,
as die vry vertaling uit die kop
onherkenbaar omgedop
uitgeskop opduik uit die niet
van die wêreldwye web
se diepste ontroosbare
verdriet?
Konneksie
2014-02-19"Vanoggend, onbeplan
verken ek lees-loop
Suid-Amerika se woude
deur die oë van ander."
Gemaklik en sonder gevaar
Die breingevaar
2014-02-12 "My grootste vyand bly in my kopIn die woonstel agter my reuksintuig
Sit hy in die regterlob"
Halloskiphallo
2014-02-12 "Soms soek ek liefde, soms soek ek pretSoms gaan loer ek op chatroulette
Maar daar’s gans te veel tollies
En gans te veel druk
Word daar van my verwag om ook handuit te ruk?"
Wmj?
2014-02-04"Wmj?" kom die e-pos deurgesnel.
Ek dink by myself: "Wat de hel
bedoel sy?
Wmj? Wmj? Wat rook sy?"
Die internet
2014-02-04"Lees, skryf en dink,
wat is verpligtend?
Laptop, rekenaar
of foon?
Alles dra die kroon!
Die internet kom
orals voor."
