Skryfkompetisies

 

Swart

Zelos 2014-10-27 "swart wolf wat hardloop deur die winterstorm van my geheue"

Vergeet van gister en môre

2014-10-24 "toegespykerde vensters sinkdeur geslot"

Klein dingetjies

2014-10-24 "dit ... wat geen geskenkpapier kan bind"

Pad na my hart

2014-10-23 "Deur die donker ..."

Die Folken Afrikaanse taal

Hannes Steyn 2014-10-23 "Geen rede tot kommer, O Taalgenoot
Afrikaans is hier, die kannie-dood."

Koffiemoer

2014-10-23 "voorspel van die lewe en die hel"

'n Facebook-status – My Dinsdag

2014-10-23 "Ek staan toe mos op en raak van vooraf verlief op groen."

Ek is nie 'n skrywer nie

2014-10-23 "Ek is nie ’n skrywer se agterent nie, want ek kry my idees in die stort."

Nog 'n aand

2014-10-23 "roering en so draai die aand sy hoek"

My meisie

2014-10-23 "haar mond is ook ’n rooiborsie gestol in die vlug"

Ek is nou nie meer

2014-10-23 "Hierdie liefde verdwaal in die doolhoof van ons nes"

Hol 2

2014-10-23 "herinneringe laat my verkluim in die sak van ewigheid"

’n Ambulans na Hoërskool FH Odendaal

Anthony “Speedo” Wilson 2014-10-21 "Ek is gisteroggend na Hoërskool FH Odendaal om my kleinseun Shaquille Wilson te gaan haal omdat hy siek geword het."

Ek deurdrink my aan Afrikaans

Marisa 2014-10-21 Ek is verslaaf aan my moedertaal ...

Jenny

2014-10-21 Onthou jy nog, Sussa, ons kleintyd by Oupa?

swaeltjie

2014-10-21 "dalk is dit net ’n droom ..."

Maandag

2014-10-21 "snuif jou literêre spoor..."

Chrisjan Trane

Adriaan 2014-10-21 "Gisteroggend was die maan ’n kobaltblou eikel met silwer kraag en wydsbeen oor die ontbyttafel..."

Die konsentrasiekamp

2014-10-21 "langs die koue spoorlyn, staan bleek-wit tente"

Die poniekoerant-joernalis

2014-10-21 "Hy moet die mensdom vertel jy is van die hel."
Top