Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

"Ons vir jou" deur Lennie Muller

Lennie Muller 2011-09-27 Ons vir jou Vers Uit die bloute van die saak, uit die diepte van ons hart is daar vrees. Vrees vir onsekerheid, alleen wees, siektes en die dood! En die plek van twee gesigte maak ons tot nuut en ons voel klein. Ons voel klein, Oorwin.

"Verslaaf" deur Lennie Muller

Lennie Muller 2011-09-27 Verslaaf Vers Probleme raak groot as geloof verdwyn, mense raak vreemd as die lig weg kwyn Die berge is groot en my voete klein, O gee my tog vlerke en kom … Skyn op die pad wat na jou toe lei, my hart is so dors en my siel roep uit! Skaam wees die ...

"Warrelwindmens" deur Yolandi Rosslee

Yolandi Rosslee 2011-09-27 Warrelwindmens Warrelwindmens Gaan jy ooit jou voete vind? Gaan jy ooit die standvastigheid kry, Wat jou aan die aarde sal vasbind?

"Mal mooi liefde" deur Adrie de-Meyer

Adrie de-Meyer 2011-09-27 Mal mooi liefde Ons het ’n geheim wat net ons s’n is. ’n Plek wat gevul is met eilande, droomskepe en palmbome. Kom vaar saam met my op die golwe van ons liefde.

"Laventelboom, laventelbos" deur Adrie de-Meyer

Adrie de-Meyer 2011-09-27 Laventelboom, laventelbos Laventelboom, laventelbos, die wind waai deur haar hare los. ’n Heuningblom wat in my lê, meer as die sterre wil ek sê.

"Erdeskerwe Israeliet" deur William de Bruin

William de Bruin 2011-09-27 William se Bruin was Bittereinder se wenner.

"Pa van die stories" deur Riaan Benadé

Riaan Benadé 2011-09-27 Pa van die stories Vers 1 Bespreek Alles oor my agter my rug Verbreek Alle vertroue, hoor my sug Ek staan verbaas Oor wat gesê word Jy dink jy raas Jou gesig gaan seer word

"Die gedagte aan jou" deur Emile Viljoen

Emile Viljoen 2011-09-27 Die gedagte aan jou Ek sit en dink aan jou en dis toe dat ek iets van my en jou onthou Ek wou nog vir jou sê dat ek vir jou wil hê Maar wat moet ek doen dat jy weer by my kan lê Kom luister hier daar is iets wat ek vir jou wil sê

"Vensters na haar hart" deur Eugene Viljoen

Eugene Viljoen 2011-09-27 Vensters na haar hart Vers 1 In haar eie wêreld sit sy en droom onder die maan, en die maan en die sterre. Sy dink aan die tye toe sy nog gelukkig was. Sy dink aan die prentjies wat ’n skildery vorm diep in haar verbeelding en wonder of die vensters ...

"My vriende" deur Eugene Viljoen

Eugene Viljoen 2011-09-27

"Springbok trots" deur Eugene Viljoen

Eugene Viljoen 2011-09-27

"Melodie" deur Charlene Jerling

Charlene Jerling 2011-09-27

"Ek mis jou" deur Ammie

Ammie 2011-09-27

"Versteurde aptyt" deur Marcelle Britz

Marcell Britz 2011-09-27

"Kyk om" deur Willem van der Walt

Willem van der Walt 2011-09-27
Top