Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na [email protected].

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to [email protected].

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

By afsterwe van die digter Jan de Bruyn

Enigma 2006-10-16 So baie baie herinneringe deur so baie jareVan my bestaanAan ’n gewone man met die naam Jan – Wie ek nooit nader geken het nieAs die woorde in sy bundelsEn die in ’n dik bruinpapierkoevert – Ya Mmuso – Amptelik - ...

Credo

Enigma 2006-10-16 ek wat mens iswil die lewe vier met mensewil deur die oog tot skrywe gaanwil verse gebruik as instrumentom pas aan die hart te gee ek wat ook gees iswil die dood tot lewe maakwil deur die graf tot skrywe blywil só vers-in tot ...

Humor

Marius Crous 2006-10-10 kyk die dood moet mens gelukwenswant min het sy sin vir humormin kan ’n straathoek laat lewe kryof lewe blaas in ’n partytjie soos hymin kan ’n kop net so laat afkap'n voet laat glip ’n hand laat misvat’n oog laat wenk ...

Engel

Marius Crous 2006-10-10 maak my toe onder die sanddit is makliker om hier te leefbevolk deur ’n kolonie wurmstotdat op ’n oggend die wind my oopwaaidie meeue die vissers my aansien vir ’n gevalle engel of die honde die boermy skelet vind langs die ...

Die Anatomie-les van dr Tulp (1632)

Joan Hambidge 2006-10-10

nagpsalm

Marlene van Niekerk 2006-10-10 dis ’n ou klavier wat die nag verklaar dis ’n klawerbord by die voete van dinge by die voete van lamppale by die vrank voete van olyfbome dis metronome by die soeter voete van die suurlemoenboord in die vlei se voet van water onder om ...

Sanlam SkryfNet X: ‘n pa se liefde (Finale weergawe)

Loammi Wolf 2006-10-04 Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet X - Poësie Finale weergawevan Loammi Wolf setweede gedig ‘n pa se liefde sy vrou se hart’n leë skulpvan na-geboorte blues die lakens koeler koudkinderogies troetelin ...

Utopie - “nêrens”

Ida van Dyk 2006-10-04 “There are two tragedies in life. One is not toget your heart’s desire. The other is to get it.” [George Bernard Shaw] “julle is vir mekaar gemaak”maar ek sukkel om my in jou te ...

Afskeid en vertrek revisited II

2006-10-04 ek wou handevol oranje-rooi sonskyn grypen teen die mure smeerso wou ek die molekulêre gapings toestopek wou keer dat jy daardeur diffundeertevergeefs hierdie sonnige vergryp ek wou jou hart, jou lyf – jou – in ’n ...

sê groete aan jeffreysbaai

2006-10-04 ek vermoed ek sal onthoudie blou blou van die see in jou oëwanneer jy vertelvan swem en tan en skulpe optel en ek vermoed ek sal onthoudie klam-warm vannie sand onder jou veljou maag ingevou ek vermoed ek mag dalk daar weesmetafisies beskryf ...

The ''John B''

2006-10-04 vanoggend hier op die see-geronde bruin en gryserige klippewat op die horisonne links en regs ’n skielike strand worddraai die hele lyfbranders en wind insoos die houtboeg van ’n ou karveelruik jy die gemmer, proe jy die ryk swartpeper, ...

jy in die boom

Ida van Dyk 2006-10-04 jy wil ’n vrolike regoppopulier weesmaar iewers in jou sluimer ’n huilmoerbeiwat agterstevoor groeiin handjies watgrond toe bloei’n geslote boekwat die son in die koelte gaan soek miskien is jy kokerboomwat nederig en trotsin rots ...

pik pik pik

Ida van Dyk 2006-10-03 [vir emma: sy word by ‘n inrigting vir blindes in umtata versorg] met jou geboortehet ek 'n vrolike geel emmerby joe se spaza shop gekoopwant my hart was geelemma sou jou naam weesjou pa het gesêas hy soggens sak om goudin ander ...

"Central-Wasche, Kolmanskop"

Joan Hambidge Poësie 2006-10-02

Die rooi duine skuif
gister se pyn en verlange wég

Sophia Loren

Joan Hambidge 2006-09-29

Gedagtes van ’n moonchild …

Louinne Loena 2006-09-29 Sy dink baie aande so, die meisie met die naam,Ek klop aan haar deur en sien haar in die kamer staan ...Soggens in die spieël plak sy pleisters op gesonde wonde, en ontsmet hulle daarna. Van die skeefgeid in haar agterplaas het net stippellyne ...

VraNet: Jo Viljoen vra Marita van der Vyver

Jo Viljoen, Marita van der Vyver 2006-09-28 Marita van der Vyverbeantwoord Jo Viljoen se vrae omtrent die skryfproses Deelnemer Veteraan Jo Viljoen neem deelaan dieSanlam/LitNet prosa aanlynskryfskool, SkryfNet XI. -> Marita van der Vyver ...

Mont du Toit Wynkwatryn: Johann Lodewyk Marais

Johann Lodewyk Marais 2006-09-19 Ou Wyn In ’n welbedagte bottel rooiwyn op die tafel het skoon sonlig verskyn, want in elke druppel uit dié wingerd loop ’n geheime Bolandse tydlyn.

Mont du Toit Wynkwatryn: Marius Crous

Marius Crous 2006-09-19 Jou mond is ’n glas vol wyn Waaruit ek graag wil drink Dus kantel jou kop en klink Op druif en drif se samesyn

Mont du Toit Wynkwatryn: Zandra Bezuidenhout

Zandra Bezuidenhout 2006-09-19 Kelderkwatryn Mens sou oor wyn kon liries raakter wille van die hart se saak.Of jy kan hoenderkop kwatryne maakoor dop en druif en hoe dit smaak.
Top