Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Christine Barkhuizen-Le Roux2013-02-28"Sy voel die woede eers die derde oggend ná die voorval. Vir die eerste keer. So kan dit tog nie wees nie – is sy dan regtig verplig om die kroon op sy haarlose kop te hou?"
Sarita Friguglietti-de Vaal2013-02-18Die Festival voor het Afrikaans het met finansiële ondersteuning van die Nederlanse Taalunie ’n gedigtewedstryd vir amateurs in die lewe geroep.
2013-02-13NB-UItgewers is op soek na smeulende, erotiese fiksie vir die hulle witwarm Ultrasatyn-projek. Is jou sexy verhaal een van die wat gepubliseer kan word?
2013-02-13Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: Dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer.
Gerdus Senekal, Dawid Schalk van Vuuren2013-02-12"Ons lewe in ’n siniese tydperk wat daarvan hou om afbreuk te doen aan gevestigde idees, norme en tradisies, maar ek voel die presiese teenoorgestelde. Waar is die romanse?"