Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Koos Botha het twintig jaar gelede sy kinders gaan uitken nadat hulle in ’n motorongeluk gesterf het. Hier volg ’n fragment uit ’n groot manuskrip wat hy geskryf het om daardie verlies te verwerk.
Rentia vra: hoe skryf mens oor ‘n stad soos Lublin vir die doeleindes van ‘n toergids? En, aan die ander kant, hoe skryf mens oor ‘n stad soos Lublin vir literatuurdoeleindes?
Trudie Coetzee2013-06-04"Klein Katryn. Dit lyk asof feetjies binne bly. Kyk die kleurryke plekkies, outyds en fyn. Hulle pryk soos die oumense van hierdie stad."
Murray Retief2013-06-04Ek is warm op die spoor van ’n verhaal waarvan ek onlangs te hore gekom het, ’n merkwaardige verhaal van heldhaftigheid, van twee jong broers en ’n nag in die Drakensberg.
Louis van Tonder2013-06-04"Ons stap na die gedenkmuur waar rye op rye name opgeteken is. Voor is die inwydingsplaat; die inwyding is op 10 Oktober 1966 deur wyle C.R. Swart waargeneem. Die kindertjies is opgegrawe en herbegrawe omdat daar 'n moontlikheid was dat die ou begraafplaas sou verspoel as die Verwoerddam te vol raak."
Petra Courtney2013-06-04"Dis elfuur op ’n Sondagaand by Murtala Muhammed-lughawe in Lagos, Nigerië. Ons is na buite verwilder, want die lughawegebou word gesluit. ’n Verskeidenheid verdagte karakters hang in die halfdonker rond [...]"
Melanie du Toit2013-05-29"This last story in particular seemed to encapsulate the Jane Raphaely that sat before the audience in Franschhoek: a successful career woman, feminist activist, political commentator, mother and friend."
Naydene Fisher2013-05-24"On the fiction side the publishing house looks specifically for the 'wow' factor, something that will make people sit up and take note of the author or the script."
2013-05-23PEN Afrikaans soek twee jong kortverhaalskrywers tussen 18-30 jaar oud om te benoem vir ’n internasionale kompetisie waarin die wenner $1000 en ’n reis na die internasionale PEN-konferensie in Reykjavik, Ysland, wen.
Ron Irwin, Joan Hambidge2013-05-23Flat Water Tuesday is available in South Africa at all bookstores and releases worldwide on June 4. Joan Hambidge, a buddy and colleague of author Ron Irwin, asked him a few questions over a glass of whisky.
Tembi Charles2013-05-22"Alexander McCall Smith has written over 100 books and sold 45 million copies worldwide. This revelation, by Jenny Crwys-Williams of Talk Radio 702, had the audience clapping and cheering enthusiastically on the first day of the Franschhoek Literary Festival."
Chrizane Geldenhuys2013-05-22Kookboekskrywers kon nie uitgepraat raak oor Sydda Essop se Karoo Kitchen nie. Chrizane van Zyl skryf oor dié gesprek tydens die Franschhoek Literêre Fees.
2013-05-22The Sunday Times, in partnership with PRAESA (The Project for the Study of Alternative Education in South Africa), launched the new Sunday Times Nal’ibali Storybook at an event just before the Franschhoek Literary Festival.