Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Pittoresk

Marthé McLoud Poësie 2013-04-16

Marthe McLoud skryf oor herinneringe op Stellenbosch.

Book launch: The Shining Girls by Lauren Beukes

2013-04-16 Random house and The Book Lounge invite you to the Cape Town launch of Lauren Beuke's The Shining Girls. Five book launches will take place in April.

Etikette op my reistas

Magda Janse van Rensburg 2013-04-16 Een van ons eerste stories vir ons fiksie-kompetisie Reisende skrywers, geskryf deur Magda Janse van Rensburg

... afdraaipaadjies in Provence

Magda Janse van Rensburg 2013-04-16

Op die smalste afdraaipaadjies tussen die wingerde deur wag daar soms die grootste verrassings, soos die aantreklike Fransman op sy cheval blanc (wit perd) wat ons ewe galant vaarwel toewuif met sy beret ... Magda Janse van Rensburg vertel van Provence.


Parys

Una Beukman 2013-04-16 Vir ons fiksie-kompetisie, skryf Una Beukman oor Parys

'n Sitrus-somer

Magda Janse van Rensburg 2013-04-16 Magda Janse van Rensburg skryf vir ons Fiksie-kompetisie oor 'n vakansie in Suid-Italië

'n Sitrus-somer

Magda Janse van Rensburg 2013-04-16 Magda Janse van Rensburg skryf 'n reisverhaal oor 'n besoek aan Suid-Italië

the cliff

Mark A. Whelan 2013-04-15

A simple strong poem about a man standing on a cliff, written by a new poet on LitNet.


Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Aankondiging van kortlys

2013-04-11 Die kortlys vir Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd is nou gefinaliseer.

Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers

Rentia Bartlett-Mohl 2013-04-10

Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie.


Luna Paige gesels oor liedjieskryf

Chrizane Geldenhuys, Luna Paige 2013-04-10 Luna Paige voer meer as een toertjie in haar mou, terwyl sy verskeie balle juggle en sommer ook op haar kop staan. Chrizane van Zyl het oor meer as een koppie koffie by die sangeres gaan hoor waarmee sy tans besig is.

the cliff

Henry Steel 2013-04-09

A simple strong poem about a man standing on a cliff, written by a new poet on LitNet.


Vanmelewe (gegrond op 'n ware gebeurtenis)

Deodonne du Plooy 2013-04-09 ’n Grappige storie, met deernis vertel deur Deodonne du Plooy

Feite genereer fiksie – in feite maar net fiksie

Rentia Bartlett-Mohl 2013-04-09 Rentia besin oor feite wat fiksie genereer en vra: wat kan skeppende skrywers leer by joernalistiek?

Kayang Gagiano reviews Shaida Kazie Ali's Lessons in Husbandry

Kayang Gagiano 2013-04-09 The novel is an enticing synthesis of mystery, eulogy, playful feminist tract and romance - and it is the central love story and sense of promise and liberation it offers which provide succour from grief for both protagonist and reader.

Groot stemme in gesprek by Spier tydens digtersfees

2013-04-05 Digterstemme vanoor die wêreld – waaronder dié van ’n Nobelprys voorloper, politieke andersdenkendes, aktiviste en bekroonde literêre figure – gaan die Herehuis en Ou Wynkelder by Spier vul op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei.

Die stad in met 'n dier op jou rug

Rentia Bartlett-Mohl 2013-04-02 Hoe kan mens ’n flaneur in Johannesburg wees? Rentia kyk na Zoo City van Lauren Beukes

Lot dink terug aan ? tipiese probleem

Waldemar Gouws 2013-04-02 Lot spoor sy vrou aan om vinnig te maak, God se blik veroordeel en Lot se vrou trek maar net haar wenkbroue op en volg haar eie kop: sonder sandale gaan sy nie die huis uit nie. ’n Gedig van Waldemar Gouws.

For the sake of repeating a story

Adriaan Coetzee 2013-04-02

 

A traveller, a receptionist, her husband, a boy the traveller dreamt of, and the receptionist again. Adriaan Coetzee retells a story.

Skryfnet 2013: Jasper van Zyl se eerste verslag

Jasper van Zyl 2013-04-02  Jasper van Zyl se eerste verslag oor die deelnemers se gedigte.
Top