Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

SkryfNet 2013: Danie Marais se eerste verslag

Danie Marais 2013-04-02  Danie Marais lewer verslag oor die eerste weergawes van die deelnemers se gedigte.

Yellow skater dress

Wessel Stoltz 2013-03-26

Hierdie gedig van Wessel Stolz verwys na ’n meisie wat  ’n "yellow skater dress" op ebay adverteer het. Onwetend het sy, op die foto van die rok, veel meer vertoon.


Net jy

Gerald Erasmus 2013-03-26 Liefde vir ’n mens of liefde vir ’n tuin? Gerald Erasmus skryf ’n liefdesgedig.

Die rede vir lug

André van der Merwe 2013-03-26 'n Gedig met 'n lewendige beskrywing van die lug, deur André van der Merwe.

Maak van die ruimte in jou verhaal 'n wolkekrabber

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-26 Rentia spandeer steeds tyd in Hillbrow. Sy gebruik Ponte City as metafoor vir wat ’n goeie verhaal met ruimte moet doen.

Video: Leon de Kock and Michiel Heyns in conversation

Jonathan Amid 2013-03-22 Michiel Heyns and Leon De Kock in conversation with Jonathan Amid
18 March 2013
JS Gericke Library Auditorium

Jackie O

Joan Hambidge 2013-03-20  Die legendariese Jackie O, soos Joan Hambidge haar sien

Die strompelende soldaat

Toast Coetzer 2013-03-20 Toast Coetzer van Buckfever Underground aan die woord.

Nursery school

Heidi Henning 2013-03-20 Heidi Henning creates a delightful space in a goat kraal for a story about two little girls

Van Parys tot in die hartjie van Hillbrow

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-20 Rentia lees 'n roman wat nie net afspeel in 'n koffiekroeg nie, maar wat ook grawe in die gate van Hillbrow

Foto's: LitNet en Sanlam oorhandig R50 000 aan liriekskryfwenner

2013-03-18 'n Kykie agter die skerms by die Sanlam Sing 'it liriekskryfkompetisie se prysoorhandiging van R50 000

Ellende soos blomme

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-13 Hierdie week se reisblad speel af in Parys in die 18de eeu. Hoe sien Charles Baudelaire digters, vra Rentia Bartlett-Möhl.

Fotoverhaal

JJJ Harmse 2013-03-13 In stories oor die grensoorlog hoor mens maar min verhale vanuit 'n mediese soldaat se perspektief. Tog was hulle orals saam, soos 'n skaduwee in die oorlog. JJJ Harmse vertel 'n treffende verhaal, geïnspireer deur sy eie herinneringe van diensplig.

Dangerous Love by Ben Okri: Seeking Solace in a Brutalised Society

Kayang Gagiano 2013-03-13 "The novel is ambitious in its scope and complex in its rendering."

The little yellow house

Phelelani Makhanya 2013-03-12 A new poet on LitNet, Phelelani Makhanya, wonders about a little yellow house.

US Woordfees-fotoblad: LitNet se Sing'it liriek werkswinkel

2013-03-12 Met die vinger steeds op die plaaslike musiek- en lirieke-pols het LitNet, ondersteun deur Sanlam, twee lekker musiekgeorïenteerde items by die gewilde US Woordfees aangebied.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging Skryfkompetisie

2013-03-08  Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging in samewerking met NALN bied aan: Skrywers 2013 met totale prysgeld van R15 000.

'n Goeie begin

Rentia Bartlett-Mohl 2013-03-06 In haar eerste rubriek op LitNet Nuwe Skryfwerk, besin Rentia Bartlett oor waar skrywers karakters vind. In 'n koffiekroeg in Kaapstad, hark sy Edgar Allen Poe nader.

The REBIRTH graphic novel launch at The Book Lounge

2013-03-05 REBIRTH, a truely South African graphic novel set in an alternative history in which Jan van Riebeeck was actually a vampire, launches at The Book Club in Cape Town this Thursday.

REBIRTH Graphic Novel: Jan van Riebeeck was a vampire

Gerdus Senekal, Daniel Browde, Josh Ryba 2013-03-05 "But what interests me more than this – and I hope that in some way we have explored this a bit in the book – is how the colonial trauma creates a kind of force field, a blight maybe you could call it, that affects both colonised and coloniser for centuries afterwards."
Top