Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Flat water Tuesday – an interview with Ron Irwin
2013-05-23 Flat Water Tuesday is available in South Africa at all bookstores and releases worldwide on June 4. Joan Hambidge, a buddy and colleague of author Ron Irwin, asked him a few questions over a glass of whisky.FLF 2013: The Happy World Of Alexander McCall Smith
2013-05-22 "Alexander McCall Smith has written over 100 books and sold 45 million copies worldwide. This revelation, by Jenny Crwys-Williams of Talk Radio 702, had the audience clapping and cheering enthusiastically on the first day of the Franschhoek Literary Festival."Karoo Kitchen 'n gunsteling by die Franschhoek Literêre Fees
2013-05-22 Kookboekskrywers kon nie uitgepraat raak oor Sydda Essop se Karoo Kitchen nie. Chrizane van Zyl skryf oor dié gesprek tydens die Franschhoek Literêre Fees.Sunday Times | Nal 'ibali Storybook launch
2013-05-22 The Sunday Times, in partnership with PRAESA (The Project for the Study of Alternative Education in South Africa), launched the new Sunday Times Nal’ibali Storybook at an event just before the Franschhoek Literary Festival.FLF 2013: Sex and violence
2013-05-21 “Does patriarchy lead to sexual violence, or are submissive or absent mothers also at fault?” this panel was headlined.Chris van Wyk and Paul Geraghty do the “Power of Horowitz”
2013-05-21“Sorry about not being Horowitz. Let’s just say I’m the ‘horror’ part of it,” opened Paul Geraghty to ripples of laughter in the school hall in Franschhoek.
Fences
2013-05-20 "A border becomes a gatewaythey stamp over the barbed wire, fearless,
moving into a softer place"
Die roep van die naguil
2013-05-20 Marinus Uys skryf 'n skets oor die kunstenaar van die Uilhuis op Nieu-Bethesda.Liriese geografie (I)
2013-05-20Op die punt om na Duitsland te vertrek, lees Rentia The Tempest Prognosticator van Isobel Dixon.
Kaalvoet deur die Waterberg
2013-05-20Dit was ’n kaalvoettyd. ’n Tyd van dorings en van slange, die nagadder wat sku in die gras langs ’n plaasdam wag en ’n vuurkooltjie aan my enkel pik dat ek ’n gil gee wat veel erger is as wat my broer ooit uit my kon boelie. ’n Tyd van skurwe hakskene en van modder wat in die tamatielande se nat leivore tussen die tone deurkrul.
Keerweer
2013-05-20Gladstone lê teen Queensland se ooskus net waar die Groot Koraalrif se rugwerwels begin voor dit duisend myl noord wegstrek. Dit is ’n hawestad – skepe vol steenkool, aluminium, aardgas. Industrieë floreer. Visse vrek. Twintig kilometer suid hurk Boyne Island en Tannum Sands, twee kuiltjies aan weerskante van die Boynerivier se mond.
Kaapsehoop
2013-05-20 "spookgestaltes van kaal anoreksiese takarms wat in die ligte briesie waai, sorg vir ‘n benoude, onheilspellende landskap – as jy een van die paranormale soort is."
Sneeupyn
2013-05-20"Dit is Desember, twee dae voor Kersfees. Ons het gister in Zürich, Switserland, geland."
Stoutwees op Sonlandpark
2013-05-20"Ek onthou nog die dag toe ons met ons treklorrie Sonlandpark vir die eerste keer binnegegaan het. Dit was ’n klein woonbuurt, wel vinnig aan die groei. Dit was die eerste keer dat ons van woon in ’n stad kon praat. Vereeniging."
