Hoëveld Hartland

  • 0

winter draai
’n strooigeel droom
waar blesbok wei
en hoëveldsomer
gou vergly

maar suikerbos
sprei soet karos
waar lente loer
en rooikeelflap
in waaigras boer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top