Charmain Potgieter

Charmain Potgieter het nie ’n lang lys skryfprestasies om agter haar naam te sit nie, maar skryf is in haar bloed. Sy woon in Heidelberg, Gauteng, is tien jaar getroud en het drie pragtige kinders.


Hoëveld Hartland

Charmain Potgieter 2013-04-23 "winter draai
’n strooigeel droom"

Top