Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Maria gaan kuier by Elisabet en Sagaria se loflied
2016-12-06"44 Toe ek jou stem in my ore hoo, toe skop die kind met heppiness hie binne in my. 45 Geseënd is sy wie gloe dat die Jirre sal doen wat Hy gesê het!"
Waanwêreld
2016-12-06“Wanneer mens iets of iemand so gewoond raak asof dit ’n ledemaat van jou is – ’n ekstra arm wat langs jou swaai – vind jy dit nie vreemd nie.”
Oom Thysie is beswaard
2016-12-02"Pa sê oom Thysie praat met homself omdat hy op ons dorp niemand kry wat slim genoeg is met wie hy kan praat nie."
Die Geboorte van Johannes die Doper wôt voospel
2016-12-01"But die engel het hom gesê, 'Niee, djy hoefie bang te wiesie, wan jou gebed was gehoor. Jou vrou, Elisabet, sal vi jou ’n seun gie, en djy moet sy naam Johannes gie.'"
Op hierdie mense en dinge, dan
2016-11-28"Op die deurnaggeselser, die slow dancer met die jean wat afsak, die gapende kroegmeisie."
Vir ’n sterfling
2016-11-28"Nou aan die einde van ’n lewe
vol swoeg en sonde
moet jy die drumpel oorsteek ..."
screensaver
2016-11-25"I choose a leatherback
with whimsical face
and remember
that turtles are our myth"
Stofvinger
2016-11-24"My naam is Klaas. My pa het ons huis met ’n ysterhand regeer, my ma was ’n fyn skraal vroutjie en stil van geaardheid. Ek kon nie skoolgaan nie. Ek is op 7-jarige ouderdom ’n skaapwagter."
11 Kwatryne deur Johann de Lange
2016-11-23"Drie dik polieste dromend op ’n ry,
’n vierde het elders sitplek gekry:
soos die Butcher Boys van Alexander
is elk vlesig deur sy droom verander."
Rooi in die reënboog
2016-11-22"'Suid-Afrika,' roep die Hollander opgewonde uit en groet ons met die hand soos ou vriende. Die omstanders kyk ons groepie nuuskierig aan. Ons noem opsetlik en effens hovaardig Madiba se naam asof ons hom persoonlik geken het, maar swyg oor die Springbokke."
Droogte
2016-11-22"Dit is droog. Vader van genade, dit is dróóg. In die dertig jaar wat ek boer het ek nog nie só ’n erge droogte beleef nie."
My hart is ’n soutpilaar
2016-11-18"Hier moet jy my nou alleen los
buite die hekke van jou hel
in my triestige verdrietige bouval."
Die feesmaal
2016-11-15"Uitgeput soek sy rusplek op die stoel langs die kombuistafel. Die voorskoot was nog ’n laaste geskenk van Herkie voor sy vertrek na die vreemde."
