Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Die laaste eer
2016-08-30"Hulle sê wanneer die kerkklokke in ons dorp lui, is daar groot moeilikheid."
SkugterDigter
2016-08-29Lynné Schoeman se verhaal "SkugterDigter" is deur PEN Afrikaans ingeskryf vir die PEN International New Voices Award 2016.
Hoe om kroeshare straight te kry
2016-08-26"Daai meisie is gebless met gladde hare, sy moet dankie sê vir haar voorvaders."
In die akwarium onder ons
2016-08-24"’n Bende pylsterte en ’n sonvis hou jou
om en om dop
soos veiligheidskameras van ’n ou seeheks
in die I&J Predators Tank."
Kunste Onbeperk-persverklaring: geleenthede vir skrywers van verhoogtekste
2016-08-23Volgens Hugo Theart, kreatiewe hoof van Kunste Onbeperk, het skrywers tot Maandag, 12 September 2016 om voorstelle elektronies in te dien.
Wat is daar hier?
2016-08-22" ...die vier versteurde jaargetye gaan verward verby
die verkeerde klankbaan vir die verkeerde fliek niemand
kan meer tussen die spesiale effekte
van globalisering, vooruitgang en verval onderskei nie ..."
Breytenbach Sentrum se skryfskool fokus op manuskripontwikkeling
2016-08-18Die kursus is so ontwerp dat deelnemers betyds hul boek kon voltooi om in te skryf vir die gesogte jaarlikse romanwedstryd, wat deur NB-Uitgewers aangebied word en op 1 September 2017 sluit.
Dogs
2016-08-17"For days the dog was subdued and miserable. It lay in the kitchen, not eating, but occasionally sighing through its nose."
Please help, God bless
2016-08-17Frederick J Botha het met hierdie kortverhaal die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal.
Eldoradopark
2016-08-16"Die ontploffing van petrolbomme soos Nuwejaarfonteine van loutering.
Die oproer soos feesviering ..."
'n Vrugtekoek by die huweliksherdenking
2016-08-16"Met die wag op die aanloopbaan spot ons nog oor die naam Phoenix, wat verwys na ‘n voël wat in vlamme verbrand en sterf – en weer uit die asse hergebore word. Met die opstyg by OR Tambo is ons gewaarsku dat dit ‘n rowwe vlug gaan wees. ‘n Kaap van storms wag ons in."
