Huis, woning, tuiste: Paul Partoeval se inskrywing

  • 0

Ons het bensien geneem
en ons het al ons oueres vervreem

Trips help my om te dig
dit help my brein ontgif
van al die kak wat jy my bring

Dis malligheid in die gestig
Dis malligheid in die gestig
Ons vir jou Johannesburg
en in die donker vergaan Suid-Afrika


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top