Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

Hoe om kroeshare straight te kry

Jacqueline Setai Fiksie 2016-08-26

"Daai meisie is gebless met gladde hare, sy moet dankie sê vir haar voorvaders."

Die Ding

Pierre Shamley Fiksie 2016-08-24

"Dit voel soos 'n ewigheid, maar die deur swaai oop."

Stil stemme

Louis Nell Poësie 2016-08-24

"bevlekte reënboë
as offerhandes
vir ons gebroke
wêreld ..."

Maslow-piramide

Marthé McLoud Poësie 2016-08-24

"... knus in die driehoekspunt"

In die akwarium onder ons

Danie Marais Poësie 2016-08-24

"’n Bende pylsterte en ’n sonvis hou jou
om en om dop
soos veiligheidskameras van ’n ou seeheks
in die I&J Predators Tank."

Kunste Onbeperk-persverklaring: geleenthede vir skrywers van verhoogtekste

LitNet Teater 2016-08-23

Volgens Hugo Theart, kreatiewe hoof van Kunste Onbeperk, het skrywers tot Maandag, 12 September 2016 om voorstelle elektronies in te dien.

Wat is daar hier?

Danie Marais Poësie 2016-08-22

" ...die vier versteurde jaargetye gaan verward verby
die verkeerde klankbaan vir die verkeerde fliek niemand
kan meer tussen die spesiale effekte
van globalisering, vooruitgang en verval onderskei nie ..."

Breytenbach Sentrum se skryfskool fokus op manuskripontwikkeling

LitNet Skryfsake en rubrieke 2016-08-18

Die kursus is so ontwerp dat deelnemers betyds hul boek kon voltooi om in te skryf vir die gesogte jaarlikse romanwedstryd, wat deur NB-Uitgewers aangebied word en op 1 September 2017 sluit.

Geheelbeeld

Jemima Meyer Poësie 2016-08-18

"breekgoed breek goed ..."

Dogs

Jaco Fouché New writing 2016-08-17

"For days the dog was subdued and miserable. It lay in the kitchen, not eating, but occasionally sighing through its nose."

Please help, God bless

Frederick Botha PEN Afrikaans 2016-08-17

Frederick J Botha het met hierdie kortverhaal die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal.

Eldoradopark

Christa Kleynhans Poësie 2016-08-16

"Die ontploffing van petrolbomme soos Nuwejaarfonteine van loutering.
Die oproer soos feesviering ..."

'n Vrugtekoek by die huweliksherdenking

Dawid de Villiers Fiksie 2016-08-16

"Met die wag op die aanloopbaan spot ons nog oor die naam Phoenix, wat verwys na ‘n voël wat in vlamme verbrand en sterf – en weer uit die asse hergebore word. Met die opstyg by OR Tambo is ons gewaarsku dat dit ‘n rowwe vlug gaan wees. ‘n Kaap van storms wag ons in."

Verlos my tog

Izak Mentz Poësie 2016-08-11

"Dra swáár aan gelapte verlede, leë gebede en wat nog ..."

Die sendingstasie

Johan J Beyers Fiksie 2016-08-10

"Die heeltyd voel dit asof iemand nét agter my is want ek kan behoorlik sy of haar oë in my rug voel boor."

Ma se hoendercurry

Jacqueline Setai Fiksie 2016-08-09

"Robyn luister na sy dronkstap soos sy voete op die vloer sleep. Dit is miskien hoekom haar oupa hier was, dink sy. Om haar te waarsku ..."

Breypen

Jemima Meyer Poësie 2016-08-08

"tog kan sielvolle wolle
ruig gebrei ..."

laat woorde die laaste sê hê

Carina Stander Poësie 2016-08-08

"sal 'n gespook wees as die taal nóú saliger raak ..."

Joan Hambidge bied die BSV-slypskool 2016 aan

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2016-08-04

Augustusmaand is slypskoolmaand vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging!

Night Watch

Heidi Henning New writing 2016-08-02

"Forgotten honey and milk ..."

Top