Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

The Halfway Inn

Noddy Schutte Fiksie 2016-07-06

"'Hallo, Meneer, en van waar is julle?' Dit is die marshmallow-man wat hier agter my praat. Sy glas bewe met die ys wat teen die kant rinkel. Seker nog nie by die kalmeerdop uitgekom nie."

Landscape

Charles Marais New writing 2016-07-06

"My losses now lie quietly –
a landscape of perfect ruins, softly shining
with ferns and moss in the low light"

Die rus is elders

Johann de Jager Poësie 2016-07-06

"Die windturbulensie laat fladder die posseël lug in.
Hy steek sy hand op, gryp agterna ..."

Sukkelbestaan

Janet de Waal Fiksie 2016-07-06

"Dog jy vra nooit. Ek kan dood vir 'n koppie tee. Gooi net vir ons in jou smart koppies, gehoor?"

"Ek is nog hier ..." / In die hinderlaag (Deel II)

Jaco Botha Fiksie 2016-06-30

"Hy sien op die radiowekker langs die bed dat dit 02:22 is, kyk in die vertrek rond, op soek na sy selfoon. Hy sal sy vrou moet kontak, haar laat weet dat hy eers later tuis sal wees, dis die bedagsame ding om te doen."

Slaap

Marthé McLoud Poësie 2016-06-29

"Snags slaap ek en my man
soos Racheltjie de Beer
en haar boetie ..."

Oorskietwoorde

Alida Marais Poësie 2016-06-29

"al was daar dyns’rige dae ..."

Windpomp

Deborah Steinmair Fiksie 2016-06-29

"Agter die huis weeklaag die verroeste windpomp ..."

My wens vir jou

Colette Pretorius Poësie 2016-06-29

"mag jou son vir altyd skyn
mag daar geitjies teen jou mure woon ..."

Lig

Martie Swanepoel Fiksie 2016-06-29

"Die blougrys eier het swart spikkels. Sy vou dit versigtig in haar hande toe. Dis yskoud. Die malgaswyfie het ook nie teruggekom nie."

Lag

Lizette Fiksie 2016-06-23

"'Jy kan maar met Jos trou,' sê haar ma, 'die man lag maklik.'"

Wenners van Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV), Skrywers 2016, bekend

Corlietha Swart Skryfsake en rubrieke 2016-06-23

"Baie geluk aan al die 2016-wenners!"

digter wordende | nearer becoming

Luan Staphorst Poësie 2016-06-20

"dit is die digter wordende ..."

Bateleur

Louis Nell Poësie 2016-06-20

"Luister na die bateleur.
Soos die touloper sal jy weet ..."

aan boord

JL Mouette Poësie 2016-06-20

"my hart is 'n skeepswrak
verskroei in ‘n woestyn ..."

Herontmoeting

Vincent Oliphant Poësie 2016-06-20

"Ons het almal uit
Eva Afrika gespruit."

Eksodus

Vincent Oliphant Poësie 2016-06-20

"... hierlangs strompel die dowwe skadu's
met kwalik iets
behalwe die pleitende lig
wat brand in hulle oë."

Grafskrif

Estelle Rubow Poësie 2016-06-15

"eens trotse adel van die grotes
wat megafuana heet
Rhinocerotidae"

genoeg getreur

Christo Meyer Poësie 2016-06-15

"sy treur nie meer nie
haar trane het opgedroog"

Die bok van Hilton

Louis Nell Fiksie 2016-06-14

"Elke aand was sy die life of the party, maak seker die manne drink baie shooters, want dis waar mens die meeste geld op maak, maar haar body shots was nie meer so gewild soos vroeër nie."

Top