Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
By Jeroen Bosch se triptieke
2016-09-21"Teen my bitterwete in
roep ek hulle op in die diep nag,
hulle wat my psige bevlek
in die Tuin van Aardse Luste."
Uitnodiging: Skryf nou in vir Nuwe Stemme 6
2016-09-16Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers stel Nuwe Stemme 6 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi om werk voor te lê vir keuring.
Roman rock
2016-09-14"And there, before it levels out
to pebbles, sand, more gulls, crushed shells,
the nasturtiums spread their green-and-spice ..."
The guests
2016-09-14"Not many visitors come to the farm,
but the sudden rain has charmed
a festival of frogs out of the mud ..."
That Saturday
2016-09-13"I was only eight when we moved into this apartment. That was five years ago. I remember being excited at the thought of living in a new place."
Dit was herfs toe die seisoen gedraai het
2016-09-13"Ek is nou geheg aan die benerige vingers
wat my heel winter lank
monde vol melancholie voer."
dis maar stukkies wat ek
2016-09-13"... maar koue honger honde wat dwalend soek mense wat in swart sakke"
hier, die land | here, this land
2016-09-07"jy is ons ineenryger van asem
jy is ons ineensnoerder van stem
jy is ons ineen alomheen"
'n Leserlose skrywer, reis
2016-09-07"Amper bo, by Piekniekbos verby,
staan – dort oben wunderbar –
’n solo rotskanteel
met ’n bekendheid
wat mens vaag verbeel."
#jesuisceque
2016-09-06"Dan hoor hulle die gille, wat skreiend deur die aandlug weergalm, uit ‘n ander wêreld opgeroep, deur elke straat en mensehart, wat nou onheilspellend stiller klop."
Die laaste eer
2016-08-30"Hulle sê wanneer die kerkklokke in ons dorp lui, is daar groot moeilikheid."
SkugterDigter
2016-08-29Lynné Schoeman se verhaal "SkugterDigter" is deur PEN Afrikaans ingeskryf vir die PEN International New Voices Award 2016.
