Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Die koekie
2016-10-20"Goeienaand, my naam is Lavinia, ek weet steeds nie eintlik wat ek hier doen nie want myns insiens het ek nie juis ’n probleem nie."
As die wind waai
2016-10-20"Die prent is plat en leweloos, dink sy. Daar is iets mistroostigs aan die boom se blare wat so neerdwarrel aarde toe. Die hele prentjie is weemoedig."
jong latte op die strand
2016-10-12"... julle jong latte,
die see
sal julle tog almal nog onherroeplik,
verrinneweer."
Taalstryd
2016-10-06"in vergaderings wil ek ook 'n
stuiwer in die armbeurs gooi
maar wat as ek
epitome verkeerd uitspreek
‘n verkeerde tense gebruik
extinguish in plaas van
distinguish sê?"
Boemelaarbraai
2016-09-29"Vanaand as jou verwaandheid oor die bulte verdwyn,
en die kole van jou braaivleisvuur in die ounag wegkwyn,
dan kruip ons uit die skadu's op die gras
langs die parkering waar ons jou motor oppas."
Skoon rekord
2016-09-29"Hoekom staan die wit kollig bo hom stil? Hoekom die gordyne wat in blou voue om hom hang?"
Die aanslag van Tinnitus, die Oordonderaar
2016-09-29"Misterieuse suising van
bruisende bloedbranders
druis teen die oorskulp en
buise van Eustacius ..."
Saying Good-bye
2016-09-21"the cloud-mark of your plane
leaves its path of entrails
across our continent ..."
rou in die middel
2016-09-21"nou kan jy my nie meer met koeksisters omkoop nie
en die storie is nie meer stroopsoet nie ..."
Oudword
2016-09-21"En soos ‘n dief in die donker
kom steel die vormlose skaduwees
stukkie-vir-stukkie by jou
‘n herinnering ..."
Die opgestopte wors het ‘n seuntjie geword
2016-09-21"Met die terugkom van die badkamer af, tref dit my. Dankbaarheid. Daar is rede tot dankbaarheid."
