Sing 'it

 

'infomap' 'winmap' 'tipmap' 'tcmap' 'artistMap'

The Sanlam Sing 'it lyric writing competition is now closed. Read more about 2013's winner.

 

"Revolve around you" by Raeesa Jassat

Raeesa Jassat 2011-09-26 Revolve around you I was alone, until you came around to save me. The pain is gone, and I’m exactly where I should be. On my knees I find the nerve to say That I’m blessed to have you with me, helping me through today.

"Feels like home" by Raeesa Jassat

Raeesa Jassat 2011-09-26 Feels like home Let’s talk this through before we move any further From our sanity and all that we hold true. We go our own way, flying through the ether, Where we wait to be united some day.

"Fly" by Raeesa Jassat

Raeesa Jassat 2011-09-26 Fly Verse 1 You’ve seen the world It’s made you cry. You’ve felt the things that you cannot hide. So get off the floor You’ll cry no more. Don’t give them a reason to try.

"Die oorsaak van die waarskuwing" deur Willem Bevredig

Willem Bevredig 2011-09-23 Die oorsaak van die waarskuwing Dit was die jaar 2500 en die aarde het begin versadig raak Hulle voorgeslag was te selfsugtig oor hulle eie saak In die oggend was die horison nie meer rooi van kleur

"Dis nie jou skuld nie" deur Willem Bevredig

Willem Bevredig 2011-09-23 Dis nie jou skuld nie Ek vind self seker in die gemak van ’n ander Daarom ontferm ek my oor jou Ek is nie ’n goeie ou vir jou nie My intensies gaan jou breek My mes van selfsug

"Jy is ’n langvraag" deur Andre van Wyk

Andre van Wyk 2011-09-23 Jy is 'n langvraag Ek hou van honde, maar jy het ’n kat Ek hou van shower, maar jy’t net ’n bad My vleis moet medium, jy eet dit gaar Jy leef met asma, maar ek rook sigaar Ek’s Apple Sourz, jy’s Canderel Jy onthou alles, ek vergeet om te bel

"Vriende met voordele" deur Andre van Wyk

Andre van Wyk 2011-09-23 Vriende met voordele Jy’t al twee keer hierdie week alleen gaan fliek Jou popcorn op die oop stoel langs jou maak jou siek Ek het niks om te verloor nie en daarom gaan ek jou vra Ek weet ek vat ’n kans maar miskien is jy ook in Ons ken mekaar al jare lank ...

"Sieners" deur Wynand Kotze

Wynand Kotze 2011-09-23 Sieners Dit begin in die middel. Eindig by die begin. En dae wat wortelskiet in die herfsoggende kom iets van ver en ek staan stil en wag vir die slag. Oë van liefde is groter as die oomblik

"Boksgelowige" deur Natasha ten Krooden

Natasha ten Krooden 2011-09-23 Boksgelowige My persoonlike oortuigings mag jou dalk aanstoot gee My persoonlikheid kan jou dalk na waninterpretasie lei Want ek belowe jou ek glo Maar ek kan nie jou rigiede reëls lewe nie Want ek sal hulle nie oordeel nie En gee nie om dat hulle ...

"Dieselfde as jy" deur Natasha ten Krooden

Natasha ten Krooden 2011-09-23 Jy’s ’n “Blue-eyed Jane” en ’n Ruby Blue Eyes En jy dra ’n smile as jou disguise Maar ek weet dat die wêreld teen jou draai Ja, ek weet dat die heelal jou verraai Want die winde van die winter weerspieël deur jou oë En jou liefde vir die somer het jy lankal ...

"Looks can be deceiving" by Natasha ten Krooden

Natasha ten Krooden 2011-09-23 Looks can be deceiving Sy’s die girl wat alleen laatnag stap Sonder ’n ou aan haar kant Maar sy is fine Ja, sy is fine Die trane rol vanaand oor haar wang

"Ons palmboom" deur Natasha ten Krooden

Natasha ten Krooden 2011-09-23 Ons palmboom Klopjag, Melktert en Ddisselblom komitee, met ’n tikkie skynheiligheid Van ’n polisiekar wat verlangs verby ry Was ons inspirasie onder ons palmboom op Potchefstroom Ons het saam gesing en saam gelag

"Die held" deur Nadia van Wyk

Nadia van Wyk 2011-09-23 Die held Sal die mense sien vandag Elke hand van die gereg As die wêreld in gaan gee Wie gaan veg vir dié wat leef? My hart is in die fight My hart skree gee my nog ’n kans ...

"Veronderstel" deur Bernard de Jager

Bernard de Jager 2011-09-23 Veronderstel Soms sing ek vals Soms sing ek nie Die kanse is goed Dat ek jou nie verdien nie My hart wil skree Maar my mond bly stil

"Meermin" deur Elouise Louw

Elouise Louw 2011-09-23 Meermin In ’n sterreruim sonder sterre het jy daardie aand gesê dat jy ander goed as ek uit hierdie lewenspel wil hê. In ’n oomblik van waansin het my hartseer jou versmoor; en die maan – die maan het gekyk hoe jy my net so - koudbloedig – vermoor.

"Opgebring en grootgemaak" deur Schalk Kearney

Schalk Kearney 2011-09-23 Opgebring en grootgemaak situasies, transaksies, het ons weg geteel ek het by my beste vriend geleer om te steel tragies, fantasties het ons die myle getel net vir die hoop dat ons ouers sal bel

"Love at first sight" deur Schalk Kearney

Schalk Kearney 2011-09-23 Love at first sight Diep was ons woorde my engel Verstaard in jou oë bly ek staan Ek was ’n player met vele nommers Sal jy tog my hart steel vanaand

"Oorlog van gebroke liefde" deur Bradley Erasmus

Bradley Erasmus 2011-09-23 Oorlog van gebroke liefde Die dag was ’n eindelose stryd Jy het my heeltyd vermy My hart gebroke soos daardie motor se ruit Jy het vir my hoop gegee My hart breek soos die branders in die see

"Net vir jou" deur Bradley Erasmus

Bradley Erasmus 2011-09-23 Net vir jou Ek weet ek is verlief Jy het my hart gesteel soos ’n lewetenlose dief My kop dit draai, net om jou O my skat my hart bly net aan jou getrou
Top