Natasha ten Krooden2011-09-23Looks can be deceiving Sy’s die girl wat alleen laatnag stap Sonder ’n ou aan haar kant Maar sy is fine Ja, sy is fine Die trane rol vanaand oor haar wang
Natasha ten Krooden2011-09-23Ons palmboom Klopjag, Melktert en Ddisselblom komitee, met ’n tikkie skynheiligheid Van ’n polisiekar wat verlangs verby ry Was ons inspirasie onder ons palmboom op Potchefstroom Ons het saam gesing en saam gelag
Nadia van Wyk2011-09-23Die held Sal die mense sien vandag Elke hand van die gereg As die wêreld in gaan gee Wie gaan veg vir dié wat leef? My hart is in die fight My hart skree gee my nog ’n kans ...
Bernard de Jager 2011-09-23Veronderstel Soms sing ek vals Soms sing ek nie Die kanse is goed Dat ek jou nie verdien nie My hart wil skree Maar my mond bly stil
Elouise Louw2011-09-23Meermin In ’n sterreruim sonder sterre het jy daardie aand gesê dat jy ander goed as ek uit hierdie lewenspel wil hê. In ’n oomblik van waansin het my hartseer jou versmoor; en die maan – die maan het gekyk hoe jy my net so - koudbloedig – vermoor.
Schalk Kearney2011-09-23Opgebring en grootgemaak situasies, transaksies, het ons weg geteel ek het by my beste vriend geleer om te steel tragies, fantasties het ons die myle getel net vir die hoop dat ons ouers sal bel
Schalk Kearney2011-09-23Love at first sight Diep was ons woorde my engel Verstaard in jou oë bly ek staan Ek was ’n player met vele nommers Sal jy tog my hart steel vanaand
Bradley Erasmus2011-09-23Oorlog van gebroke liefde Die dag was ’n eindelose stryd Jy het my heeltyd vermy My hart gebroke soos daardie motor se ruit Jy het vir my hoop gegee My hart breek soos die branders in die see
Bradley Erasmus2011-09-23Net vir jou Ek weet ek is verlief Jy het my hart gesteel soos ’n lewetenlose dief My kop dit draai, net om jou O my skat my hart bly net aan jou getrou
Bradley Erasmus2011-09-23Omgedopte woorde Jy staan in ’n doodloopstraat Jy klop aan my deur vir raad Maar ek is net te kwaad Jy begin neerval op jou knieë
Pieter Boning2011-09-23Vergewe en vergeet 0:00-1:05: Intro 1:05-1:40: Vers 1 Sien jy, die geraamtes in jou kas Wat vir jou lê en loer Die pikswart oë vreet Regdeur jou hart
Nicholas Muller2011-09-23Moedeloos Die skromer verlange in duister se gawes Ons lewe op onbeskryfbare bates Wat egte emosies vir ons behou Waar lopende trane gedagtes ontvou Partykeer soek ons ’n bietjie geloof Om donker gestaltes uit te verdoof Waarheen gaan jy as ...
Daniella Deysel2011-09-23Emain Ablach Ek hou dop net voor skemer as jy dwaal, as jy draai dansend tussen Woud en Koud al om steengraf waar Morgan le Fay jou dophou Sprokjebos Nagmerrie
Daniella Deysel2011-09-23Gister hang teen môre se gang Die maan gooi reenboë oor jou gelaatstrekke jy maak jou mond oop om te praat maar verstik aan woorde wat jou aanval in doodloopvertrekke jy stap stadig na hierdie kamer verlaat
AJ van Niekerk2011-09-23Dansende kraaie Ek sien die dansende kraaie bo jou graf en dié herinner my om te lag. Hierdie misdaad sal ek op niemand blaam Jou wysheid sal ek nooit laat verlore gaan Jou vreugde gaan orals saam maar die lang bome roep jou naam.
AJ van Niekerk2011-09-23Paranoia in die Hemelse platteland Die bure hou my dop soos valke bo my kop konstant moet ek my oog gooi oor my skouer Die bure verstik aan hul dop KAN IEMAND DIE VERDOMDE KIND STOP Gaan verdrink maar jou afvallige ouer
AJ van Niekerk2011-09-23Wegbreek Ek’t nooit besef almal is deesdae ’n komediant Ek speel mos die rol van die teikenmerk. Almal is net tweegesigte En almal is fine met dit.
Melanie Joubert2011-09-23Ystervark ’n Ystervark met wit en blou penne ’n Hoenderhok met of sonder henne ’n Bloedrooi roos en ’n pienk angelier Waar staan tyd met of sonder die uur
Willem Bevredig2011-09-23I want what I can’t get Inspired by stories of sailors, not sailing for merchandise I would venture the seven seas, my love, I would do it twice Let the wind set the pace, using love to navigate For the moon is too inconstant, coming up too late
Stephanie Nel2011-09-23The Core The core of my state Rooted in my sadness I cannot get up Trapped by my own devices I am stuck Blind-sidedly reaching out I am not seen Again I am not seen.