Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Life is" by Andre le Grange

2012-12-18 And now all that I need
is all the support indeed
Every single fear
has resulted in a tear

"Lewensverandering" deur Andre le Grange

2012-12-18 Dis die swart bitterheid van ? mens se dade
Die bloeiende hartseer veroorsaak die skade
Die waarheid is dat die verlede
verander, goed of sleg, in die hede

"Hurt" by Michelle Woodhouse

Michelle Woodhouse 2012-12-18 Sitting here on this cold night I get shivers running up my spine
I cringe at the thought of what I begin to release
My heart sinks as I begin to weep

"I don’t want to" by Michelle Woodhouse

Michelle Woodhouse 2012-12-18 So many nights I lay awake wondering if this is my fate
I just can’t go on this way
All the pain I feel each day

"Hey meneer" deur Victoria van Tonder

Victoria van Tonder 2012-12-18 Hey meneer, wat het jy probeer
Ek is nie blond of opgepomp
dat jy met my kan flankeer

"Free" by Michelle Woodhouse

Michelle Woodhouse 2012-12-18 You said you love me, but you lied
You said you’ll be there
I’m denied

"Fit so perfectly fine" by Angelene Coetzee

Angelene Coetzee 2012-12-18 Do you remember how we met?
I know I’ll never forget
In the backseat of your friend’s car
I never thought together we'll go far

"Duisend woorde" deur Zander van Eeden

Zander van Eeden 2012-12-18 Alle mense glimlag in dieselfde taal
Elke keer as ek asem haal weet ek jy’s daar
En alke keer as ek in jou oë kyk maak dit my mal
Met jou aan my sy het inspirasie my gekry

"Drome" deur Bok Rautenbach

BokRau 2012-12-18 As ek lê saam met jou
op die naat van my rug
en ons kyk hoe die sterre dans
in die hemel lug

"Die Lewe" deur Andre le Grange

2012-12-18 Die lewe is beslis ? vreemde ding
? Ding wat nie beheer kan word
Die een dag is daar kleurvolle vreugde, lag en sing
Die volgende is daar duisende trane wat neerstort

"Dagdroom" deur Mariet van Rensburg

Mariet van Rensburg 2012-12-18 ? Huisie by die see is al wat ek begeer
Die branders slaan hier teen die rotse, weer en weer
Die wind speel om die hoeke van die kafee
Die son bak op sambrele en op kleuters neer

"Blou Motel" deur Dawid Kahts

Dawid Kahts 2012-12-18 Want ons almal bly in hierdie blou motel
vasgevang tussen hemel en hel
Soos ? skip in ? bottel wat droom van die see
soms lag ons hard, soms kry ons seer

"Beautiful moon" by Zander van Eeden

Zander van Eeden 2012-12-18 Beautiful moon, who are you?
I lived to see another day
while your smile is slowly passing away
Is there a designer, there must be

"Backup" deur Andre le Grange

2012-12-18 With loud music pumping in the background
I see you ignoring me in your own way
But that just hurts me, it really does

"As jou engel" deur Victoria van Tonder

Victoria van Tonder 2012-12-18 Ek weet dis net in ons begin, die onsekerheid hang in ons gesig
maar jy moet weet hoe jou engel jou bemin
Jy gee my krag vir die wat my drein

"Again" by Andre le Grange

2012-12-18 Here I am doing it once again
wearing my heart out on my sleeve
I am starting to think you are the thief

"Gebed vir Suid-Afrika" deur Bok Rautenbach

BokRau 2012-12-18 As die son sak oor die Transvaal
en die aandster die nag roep
om sy slaapklere te gaan haal

"Woorde wat jy kan onthou" deur Danielle Steynvardt

Danielle Steynvaardt 2012-12-18 My hart klop gou
ons lewe begin hier en nou
Sy oë vas op my
hy veë af ? traan en probeer teen dit stry

"Veertjie" deur Jaco Prinsloo

Jaco Prinsloo 2012-12-18 Jy was 'n papiersak in die wind
'n Druppel vasgevang in die vloed
Net 'n veer in 'n volbloed orkaan

"Turn up the radio" by Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-18 I still remember the lyrics to our favourite song
and how we boogied on that all night long
Now the music is playing softly in the background
and I want to dance with you and spin you around
Top