Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Train to nowhere" by Andre Vrey
2012-12-18 On a train to nowhereLost in time
Don't need no worries
What's here's mine
"That night" by Kevin Groenewald
2012-12-18 Drenched in the rain, your kiss left a stainWhen you turned and walked away
It wasn't the same, when I cried out your name
You didn’t even try to stay
"Stad van stof" deur Wynand Coetzer
2012-12-18 ? Stad van stof stap trap-trapsoos masjinerie se ratte wat klap-klap
En ons sepies kyk terwyl die son sak
"Sê jou sê" deur Liezel Marshall
2012-12-18 Tyd gaan gou verby, as jou hart heel en bly isMaar spyt my vriend, kom altyd laat
Woorde maak jou vry, as jou kop skoon en rein is
Maar tyd my vriend, raak klaar
"Nooit" deur Andre le Grange
2012-12-18 Skielik snak ek na my asemHet iets gesien wat ek nie wou nie
of sal ek sê, wat ek nie moes nie
Iets wat my laat voel ek mors my tyd
"My Paradise" by Tshepiso Mokadi
2012-12-18 I went searching, tryin' to find theetryin' to find my better half
I’ve been searching tryin' to find him
"My father's words" by Braam Malherbe
2012-12-18 When I was a young boyMy father said to me
Son, life’s not easy
"Models of society" by Mike Thornton-Smith
2012-12-18 You’ve created a world that doesn’t existRebellion pleasures your soul away
It leads you down this dark road
Hiding behind your masked parade
"Meer As" deur Danielle Steynvaardt
2012-12-18 Jy sit by die baren speel jou sexy kitaar
Ek wil kom hello sê
maar jy’s omring met girls wat jou wil hê
"Mantra of the day" by Louise Viljoen
2012-12-18All is said and done
In this day and age
nothing surprises
We're jaded souls
Mantra of the day
"Letting Go" by Andre le Grange
2012-12-18 Who would have ever thoughtI could be a naught?
I would have never known
that after all, it’s better to be alone
"Kisklere" deur Jaco Prinsloo
2012-12-18 Dis 'n gejaag na windSoos 'n trop skape stap ons in gelid aan
om dalk iewers 'n los gelukkie te vind
So bang die pap val op die grond
"Jy't my hart gekry" deur Danielle Steynvaardt
2012-12-18mHier staan ek nou en gee my hart vir jou
Hier staan ek nou met my drome saam met jou
Ek was so bang ek staan hier vasgevang
"Jesus is here" by Floris Brown
2012-12-18 Jesus is hereto take the good from the bad
To give a whole lotta love to share
Our friend Jesus is here
"Jakaranda Stad" deur Danielle Steynvaardt
2012-12-18 Ek sit op my stoepsoek net ? bietjie moed
Hierdie pers, pers strate
speel met my gebroke hart se snare
"It isn't, is it?" by Andre le Grange
2012-12-18 There’s something about you that causes an inner fuseEverything about you, makes me want to love
There was something in your attitude
making me flying high above
"Exoras" deur Chris-Fick van Niekerk
2012-12-18 Sê-nou is 'n lekker sêAlles wat die hart wil hê
Alles wat die hart begeer
Sê-nou, sê dit nog 'n keer
"Dis verby" deur Danielle Steynvaardt
2012-12-18 Die mure in die huis hoor my hart se kreetEk wil so graag van jou vergeet
Herinneringe ketting my hier vas
en ek wens jy kan wees net wie jy was
"Die stilte" deur Dadine Joubert
2012-12-18 Jy’s so stil het die stilte jou gesteel?Ingesluk?
Verveel?
"Dag en Nag" by Andre le Grange
2012-12-18 As jy maar net weet hoeveel ek omgeeen wat ek als vir jou sal doen
Ek wens kan jou hart skoonvee
maar die deur na jou hart is geblok met jou skoen
