"Jakaranda Stad" deur Danielle Steynvaardt

  • 0

Jakaranda Stad

Ek sit op my stoep
soek net ? bietjie moed
Hierdie pers, pers strate
speel met my gebroke hart se snare

REFREIN:
Jakaranda Stad
Kan iemand my hart kom vat hier in
Jakaranda Stad?
Ek het my hart verloor langs die pad

Ek mis mense wat ek nie ken
Ek’s alleen net my klavier en stem
Kom red my
ek wil nie meer seer kry

REFREIN

Nou’s my sakke gepak
en my hart is weer op die rak

REFREIN:
Jakaranda Stad
Kan iemand my hart kom vat hier in
Jakaranda Stad?
Sien jou eendag weer langs hierdie pad

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top