Danielle Steynvaardt


"Woorde wat jy kan onthou" deur Danielle Steynvardt

Danielle Steynvaardt 2012-12-18 My hart klop gou
ons lewe begin hier en nou
Sy oë vas op my
hy veë af ? traan en probeer teen dit stry

"Meer As" deur Danielle Steynvaardt

Danielle Steynvaardt 2012-12-18 Jy sit by die bar
en speel jou sexy kitaar
Ek wil kom hello sê
maar jy’s omring met girls wat jou wil hê

"Jy't my hart gekry" deur Danielle Steynvaardt

Danielle Steynvaardt 2012-12-18
mHier staan ek nou en gee my hart vir jou
Hier staan ek nou met my drome saam met jou
Ek was so bang ek staan hier vasgevang

"Jakaranda Stad" deur Danielle Steynvaardt

Danielle Steynvaardt 2012-12-18 Ek sit op my stoep
soek net ? bietjie moed
Hierdie pers, pers strate
speel met my gebroke hart se snare

"Dis verby" deur Danielle Steynvaardt

Danielle Steynvaardt 2012-12-18 Die mure in die huis hoor my hart se kreet
Ek wil so graag van jou vergeet
Herinneringe ketting my hier vas
en ek wens jy kan wees net wie jy was
Top