Jy't my hart gekry
Hier staan ek nou en gee my hart vir jou
Hier staan ek nou met my drome saam met jou
Ek was so bang ek staan hier vasgevang
Sê dis vir altyd, sê dis vir ewig
Jou liefde maak my so nederig (x2)
REFREIN:
Ek is jou baby, beter as jy sal ek nie kry
Geskenk van bo, jou baby
So kom vat my hand
vat dit nou, ek wil hê jy moet dit styf vashou
Sê dis vir altyd, sê dis vir ewig
Jou liefde maak my so nederig (x2)
Jou bruin, bruin oë kan met my hart toor
Dis jou mond, dis jou lyf
Dis jou soen, dis jou kyk
Ja, dis jy, ja jy
Jy’t my hart gekry
REFREIN
Die tyd is min en nou is ons mekaar s’n
Pas my op soos jou eie hart klop
Want jy, ja jy, jy’t my hart gekry
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


