Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Twyfelfontein" deur Dawid Kahts

Dawid Kahts 2012-12-18 Dis Sondagmiddag in 'n face brick tronk
porselein hondjies in ? kas wat pronk
Op die stoep huil jou pa se bokskitaar
jy staar na die dak en huil maar saam

"The Noose" by Adrian van Deventer

Adrian van Deventer 2012-12-18 This noose around my neck is getting tighter
It’s the strains of life
that make it hard to breathe

"Stywelip Soene" deur Annarie Fitgerald

Annarie Fitzgerald 2012-12-18 Bêre jou stywelip soen vir jou ouma
en die lekker knus soene vir my
Gee my ? stywe drukkie

"Stop it" by Mike Valentine

Mike Valentine 2012-12-18 They creep through the dawn mist, with clubs in their hands
Shattered skulls of the innocent, bloody the sands
Man’s weapon is keen, but his expression is bland

"Shigori-wha-a" deur Fridrich Kristen

Fridrich Kirsten 2012-12-18 Sinkgepak langs ? dooie myn
diakens lag in samesyn
Liefde bloei, dis die stof wat gloei
Daar's 'n tronksel in jou bier

"Sentimental obligations" by Adrian van Deventer

Adrian van Deventer 2012-12-18 Sentimental obligations
Supernatural expectations
Story of a life untold
Diaries of a wondering soul

"Sal jy regtig kom?" deur Liza Jansen van Rensburg

Liza Jansen van Rensburg 2012-12-18 En die reën val voor my voordeur
vroeg in die oggend tot laat die aand
Daar is nie ? minuut of sekonde
wat my gedagtes van jou afdwaal

"Perfect" by Ben Mzangwa

Ben Mzangwa 2012-12-18 I got your name glued on my mind
You’re always stuck on my mind
I guess you are forever mine

"Pad na my siel" deur Andre Le Grange

2012-12-18 Daar is vir my net een, net een soos jy
Hier is die een, die een net vir my
Ek loop verby die venster, of is dit?

"Nie vir my nie" deur Michael Visagie

Michael Visagie 2012-12-18 Die hanswors het klaar gelag want die sirkus is verby
Gelukkig is die huis nou klaar, wie sal honger ly?
Die Oujaar lê en sluimer op die stoep van hierdie fees
en iewers is ? honger maag wat more vol sal wees

"My vrou" deur Liza Jansen van Rensburg

Liza Jansen van Rensburg 2012-12-18 Vir jou het ek al ? goue ster gaan haal
en vasgeryg aan die maan se silwer straal
Dit om jou hals gehang en vasgemaak aan my

"My naam is Livinia Heks" deur Emile Zaayman

Emile Zaayman 2012-12-18 Lank, lank gelede in 'n sprokies land
was daar 'n heksie in 'n Blommeland
En aan papawers uit haar tuin
was sy verslaaf

"Mamma" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-18 Ek streel met my vingers oor jou sagte silwer hare
en dink aan al jou liefde en seerkry deur die jare
Die spore van swaarkry lê diep in jou wange

"Lilykind" deur Liza Jansen van Rensburg

Liza Jansen van Rensburg 2012-12-18 Meisiekind, ek sing van jou
Meisiekind, ek sing vir jou
Lilykind, ons engelkind

"Kerbside Cuisine" by Mike Valentine

Mike Valentine 2012-12-18 You’ll find us on the pavements from Durban to the Strand
We are informal traders and you must understand
We don’t have fancy fittings, we don’t have any frills
We don’t have a licence and we don’t have any tills

"Jou lag" deur Martiha Broschk

Maritha Broschk 2012-12-18 Jou lag
dit wriemel in 'n lighter
'n pen, 'n kat
Jou vingerafdruk

"Kanse" deur Ivor Swartz

Ivor Swartz 2012-12-18 Almal sing oor hartseer en almal vra meer geld
bloedbelope vuis in die lug, nog ? skuldige saak
As ek kon voorspel hoe dinge sou eindig, sou ek ? plan wou maak
Maar kyk die wyser lê al voor twaalf en niemand wil opstaan

"I saw you shine" by Annarie Fitzgerald

Annarie Fitzgerald 2012-12-18 Last night I saw you shine
I saw your star up in the sky
Last night you were so fine
and I still wish that you were mine

"I know I'm broken" by Liezel Marshall

Liezel Marshall 2012-12-18 I think it's over and I know how I feel
This sense of closure, it's my time to heal

"Huise van Glas" deur Petronella Basson

Petronella Basson 2012-12-18 Remmend aan die arm
Geen erbarm
Voortgesleep
Haar menswees
Top