Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Arcadia" by Martin Lowis
2012-12-19 Spitstyd in Arcadia, die Jakaranda bloeisels hangVan Schaik's se rakke leeggekoop
en die eerstejaars verlang
"Adders" deur Danie du Toit
2012-12-19 Rose en adders oor skoenlapper fladders, donderweer verskrikte ander mense soos ekAnys of asyn, rosyntjiemy wyn
Jare in pyn agter my kyk
"Aanvalsoen" deur Danie du Toit
2012-12-19 Aanvalsoen moer deur die wolkmaak die aarde net weer warm
Jy plant ’n tuin op my
"A Beautiful Riddle" by Yolandi Benkman
2012-12-19 You are a beautiful riddle that can’t be solvedEven through your eyes I can’t open the window
With a silent touch of your gaze
"You'll be here" by Jaques Gerhard de Villiers
2012-12-19 It’s the hardest thingwhen a dream seems so unreachable
Though just a dream
somehow its meaning’s real to me
"When The Sniper Shoots my Sound" by Dihan Fury
2012-12-19 Provoke my bones with trashcan trumpets and high treetop thronesInfest my dreams with evil thoughts of ugly, mutant garden gnomes
Oh, you know that I want you, but if you leave me I'll be the bullet in your broken home
"Vlam" deur Hors Prinsloo
2012-12-19 Oë van 'n engel,waaragter iets duister skuil
Wat soms nes donker wolke
voor die son se glans in seil
"Vir oulaas" deur Nelis Britz
2012-12-19 Ek gaan nie slim woorde gebruik nieEk gaan nie probeer rympies maak nie
Ek gee nie om as niemand verstaan nie
Ek vra net een ding, vir oulaas
"Trouble from the start" by Victoria van Tonder
2012-12-19 We were wrong to be like thisalways losing myself in his sweet talk
Never thinking twice of hurting someone I loved once
"Tonight" by Nommer 4
2012-12-19 If you could possibly be in my arms tonightIf we could sleep together and hold each other tight
"Time Is Still Okay" by Mesuli Xola
2012-12-19 I hate to sleepto sleep at night
Because I woke up
at another day
"Success in my veins" by Collen Mokgata
2012-12-19 Success in my brainsSuccess in my veins
It doesn’t cause pain
it’s just a game
"Stronger and Above" by Janene de Beer
2012-12-19 Say goodbye to your daddyand your best friend
and your home
"Speelding" deur Danie du Toit
2012-12-19 Word stil as die Here fluiten al die note na jou vorm lyk
En al jou twaalf dissipels net daar staan
"Solar Storm" by Engela Pretorius
2012-12-19 You stepped into the room and everything was different in the atmosphereBurning bright eyes from the extraordinaire
You consumed me, I couldn't help but to stare
The beauty of the galaxy kept us unaware
"Sneeu in die Kaap" deur Danie du Toit
2012-12-19 My vrou loop in die sneeuwitter as die aarde rondom haar
Witter as vlerke
wolke op berge
"Raai, raai, blik aspaai" deur Linda Jansen van Rensburg
2012-12-19 Die storm het bedaar en die reënboog sprei sy kleure oopEk wil hê dat jy saam met my op die reënboog gaan loop
Saam kan ons op sy bane gly en kleure kies vir jou en my
"Psalm aan Adatjie" deur Danie du Toit
2012-12-19 Die Here herder mymaar jy sal my ontbreek
Hy lê my in ? droom neer op jou skoot en ek loop oor rustelose waters
Hy verswik my siel en lei my op ? dwaalspoor van geregtigheid, om jou naam ontwil
"Op die vlerk van ? engel" deur Victoria van Tonder
2012-12-19 Jy moet rus, saggies en liefsMore is jy weg en my lewe alleen
Jy is ? engel wat wegvlieg met my hart
"Oor die brug " deur Niek Marais
2012-12-19 As ek wegstap oor die brugbladsak oor die rug
Sal jy dink ek kom, soos altyd, weer terug?
